Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anni Bos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Simoné N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderlik! Heerlik! Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en so veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

An highly recommended place to stay! An amazing place to stay! Comfortable and in an excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natashia B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was maklik, gemaklik en onlosmaaklik lekker. Dankie, Annie! Dit was 'n lafenis en ek wou sommer permanent intrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Dankie baie, ek waardeer die boodskap. Altyd lekker om gaste te kry wat mooi inskakel hier by Anni Bos. Sien julle graag weer in die toekoms. Groete

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlijke rustige locatie en toch vlak bij de stad. Ons verblijf bij Anni Bos was geweldig. Het is een zeer rustige omgeving waar je je auto kunt laten staan. Anni heeft 2 fietsen die je kunt gebruiken. De Spar is om de hoek en met de fiets ben je zo in de stad. Anni heeft meerdere zitjes buiten waar je kunt zitten en genieten van het uitzicht op de bergen. De kamer is uitzonderlijk schoon. We verbleven maar een paar dagen en zelfs in deze paar dagen werd ons beddengoed en handdoeken verschoond en werden we verwend met heerlijke chocolade. Dank je wel Anni en Pieter voor de service en het gezellige verblijf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie vir julle bespreking by ons. Julle verblyf hier was baie goed. Seker julle het Stellenbosch en omgewing baie geniet. Mooi jaar verder. Groete, Annie.

Karl A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons sal weer by Annibos gaan kuier. Ek kan Annibos aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Stil area maar naby genoeg aan die kampus en middedorp. Mooi kamer met lekker stort, TV en WiFi. Veilige parkering en 'n baie vriendelike gasvrou. Dankie, Annie. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie, Karl. Bly julle het dit geniet. Goeie gaste om te hê. Sien dalk weer in die toekoms. Groete, Annie

Celeste L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Hierdie sakpas akkommodasie vir kort Stellenbosch kuiers. Gerieflik vir oorbly in Stellenbosch. Sakpas akkommodasie vir een of twee aande se oorslaap. Alles wat jy nodig het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus U
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker cosy. Lekker quiet area in the busy Stellenbosch. Good enough for a stopover, but not a long period.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annie
Anni Bos
Thanks, Kobus. Great to have you here in Stellenbosch. Have a great week.

Kevin K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Quick and easy. It was just for one night. No drama.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Het voldoen aan ons behoeftes. Netjiese kamer en badkamer met voldoende geriewe in kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Netjies, rustig en sentraal. Geleë baie sentraal as jy die wynlande of universiteit wil besoek. Baie rustige en stil voorstad. Lekker veilig. Die kamer word ook daagliks gediens. Hoë gehalte linne en baie lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Anni Bos
Baie dankie, Willem. Was 'n plesier om jou as gas te hê. Mooi jaar verder. Groete, Annie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928291 18.87729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang