Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie Ben 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gerhard Elias L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker by die see, netjies en veilig. 2de keer wat ons hier bly - ideaal vir 4 volwassenes met 2 klein kinders. Veilig, lekker grasperk en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Pragtige plek, mooi skoon en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Netjiese verblyf, fantastiese ligging. Laat weet asb. net jul kliënte as hul sleutels voor sekere tyd op 'n naweek moet optel. Sal gaaf wees as daar vir ten minste net eerste dag toiletpapier en seep is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Mooiste uitsig en uitstekende ligging. Robbe het elke dag voor ons in die branders gespeel en die klank van die see heeldag in jou ore, maak mens so rustig. Ons het die mooie skepping opnuut waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina V
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Baie lekker gebly. Sal net graag meer lig op die see kant wil hê. Annie Ben 2 is baie netjies en het als in wat jy sal benodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Ongelooflike lekker rusnaweek! Baie goed toegeruste woonstel, met 'n ongelooflike uitsig. Die sekuriteit was bietjie 'n bekommernis, daar het heelwat karakters gedwaal, en nie een sekuriteitswag gesien nie. Daar is wel iets van ons stoep af gesteel in die nag, wat ontstellend was om te dink iemand was op ons stoep terwyl ons geslaap het. Beslis iets wat aandag sal moet geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b847db2104bd8c1e35b26b8705053bce7422df4b8978e7ca7f4b7425845d16b3d5fac41a72b773815556bacd85ae05d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.18042227262 22.15465526645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang