Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie Ben 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Annie Ben 2
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard Elias L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Elias L

Lekker by die see, netjies en veilig.

2de keer wat ons hier bly - ideaal vir 4 volwassenes met 2 klein kinders. Veilig, lekker grasperk en naby die see.

Nicolette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Fantasties.

Pragtige plek, mooi skoon en alles wat mens nodig het.

Riana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Netjiese verblyf, fantastiese ligging.

Laat weet asb. net jul kliënte as hul sleutels voor sekere tyd op 'n naweek moet optel. Sal gaaf wees as daar vir ten minste net eerste dag toiletpapier en seep is.

Magdel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel V

Mooiste uitsig en uitstekende ligging.

Robbe het elke dag voor ons in die branders gespeel en die klank van die see heeldag in jou ore, maak mens so rustig. Ons het die mooie skepping opnuut waardeer.

Therina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therina V

Baie lekker gebly.

Sal net graag meer lig op die see kant wil hê. Annie Ben 2 is baie netjies en het als in wat jy sal benodig.

Karen D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Ongelooflike lekker rusnaweek!

Baie goed toegeruste woonstel, met 'n ongelooflike uitsig. Die sekuriteit was bietjie 'n bekommernis, daar het heelwat karakters gedwaal, en nie een sekuriteitswag gesien nie. Daar is wel iets van ons stoep af gesteel in die nag, wat ontstellend was om te dink iemand was op ons stoep terwyl ons geslaap het. Beslis iets wat aandag sal moet geniet!

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village, Beacon Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b847db2104bd8c1e35b26b8705053bce7422df4b8978e7ca7f4b7425845d16b3d5fac41a72b773815556bacd85ae05d7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Street Beacon Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.18042227262 22.15465526645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang