Annie's Cottage
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King-straat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Annie's Cottage is in Springbok geleë en bied gerieflike akkommodasie waar moeë reisigers tuis sal voel. Gedurende Augustus tot Oktober wanneer die Namakwalandse blomme blom, vergelyk niks met die skoonheid van ons omgewing nie.
Die instansie bied akkommodasie in 11 gerieflike kamers met en suite-badkamers wat 'n bad, 'n stort of albei het. Elke kamer is uniek versier en het sy eie karakter. Die kamers het Egiptiese en perkalkatoenlinne, donsvereduvets, wit handdoeke en hy-en-sy-japonne wat daarby pas. Verder het elke kamer ook internet, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n vol kroegie.
Al die kamers het 'n privaat ingang vanaf die veranda wat na die tuin of hul eie privaat patio lei. Gaste kan smiddae in ons koel, lowerryke tuin met sy klein, private hoekies onder groot Jakarandabome ontspan, 'n lui middag op ons veranda deurbring met 'n boek en iets om te drink, of 'n sonnige dag saam met die kinders langs die swembad geniet! Die vriendelike personeel by Annie's Cottage sal ook in al jou verdere behoeftes voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Petronella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- King-straat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Annie's Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King-straat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang