Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ciska E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike gerieflike kamer met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige plekkie met outydse sjarme. Oase in die dorpie van Williston. Pragtige tuin en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha H
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly and clean. Friendly, clean, good overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer daar oorslaap, netjies en stil. Baie lekker gekuier, en lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bregda S
1 nag
5.0
Sep 2024

Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik, seker gemaak dat ons gemaklik is. Skoon, netjies met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

As described. It was okay but not for me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelik & gasvry. Het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en uitstekende kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verwelkomend. Veilig, rustig en netjies, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n onvergeetlike Van der Merwe naweek re-unie. Ons het heerlik gebly. Ons het tydens ons verblyf verskeie weerstoestande ervaar, warmte, wind en reën!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag
5.0
Feb 2024

Mooi, netjies en waarde vir geld. Na 'n lang dag op die pad was die verblyf 'n heerlike oornagplek. Silwerskoon, netjies en 'n baie aangename gasvrou. Kon gou iets gaan eet by 'n goeie restaurant 'n paar blokke weg en toe 'n lekker aand se nagrus inkry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelke Kalahari gasvryheid. Die kamplek het alles en meer wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832c5d0f39ed3c97d56b31ce1b9e056acdcaf0fdf89f04748be496238029fb4b9ed1e94ff4d9ef5bd875488e54cc8e09fc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang