Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Annie's Inn is in die pragtige Karoo-dorp Williston in die Noord-kaap geleë. Gaste kan oop ruimtes, vars en helder lug, veiligheid en fantastiese gasvryheid in die Karoo verwag, asook die gasvryheid van die eienaar, wat op die perseel woon.

Verblyf word in 3 gastekamers, 3 karavaanstaanplekke en 2 tentstaanplekke gebied. Die slaapkamers het dubbelbeddens en enkelbeddens, linne en handdoeke, TV's en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kampeerplekke bied netjiese ablusiegeriewe met storte en toilette, water- en kragpunte by die kampeelplek en baie plek vir 'n kampvuur, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die huis het 'n lieflike groot stoep, 'n swembad en 'n groot tuin waar gaste skemerkelkies in die somer kan geniet. In die huis is daar 'n knus sitarea met 'n kaggel waar gaste in die winter kan ontspan. Die kampstaanplekke laat gaste toe om die pragtige sterrehemel van die Karoo saans te waardeer.

Die gastehuis en kampeerplek is stapafstand vanaf winkels en die restaurant in die middedorp. Gaste moet hulle stapstewels onthou, want daar is 'n hele paar stappaaie om die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ciska E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gerieflike kamer met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige plekkie met outydse sjarme. Oase in die dorpie van Williston. Pragtige tuin en r...
Sien meer
Des 2024
Sasha H
5.0
Friendly and clean. Friendly, clean, good overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hannelie B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar oorslaap, netjies en stil. Baie lekker gekuier, en lieflike plek.
Okt 2024
Bregda S
5.0
Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik, seker gemaak dat ons gemaklik is. Skoon, netjies met alles wat nodig was.
Sep 2024
Eric P
Saam met lewensmaat
5.0
As described. It was okay but not for me again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Annie's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuy-straat 3, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA832c5d0f39ed3c97d56b31ce1b9e056acdcaf0fdf89f04748be496238029fb4b9ed1e94ff4d9ef5bd875488e54cc8e09fc49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 3 Van der Spuy Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -31.3373638153 20.915886540674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang