Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Kerry W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Loved the people and the place. Went to Harties for Om Die Dam road race and the village of Schoemansvile plus our accommodation did not disappoint, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Baie lekker! Personeel is uitsonderlik vriendelik en gasvry. Naweek baie geniet en ontbyt was ook baie lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Baie skoon en netjies en uiters vriendelike en behulpsame personeel. Ons het buitekamer Jasmine gekies om net weg te breek vir 'n paar dae met rus, TV kyk en boeklees. Alles was perfek, maar die kamer is moontlik bietjie klein vir 2 persone (behalwe slaap en stort). Geriewe is perfek, maar geen plek vir gemakstoel of bank om te ontspan met boek of koppie koffie nie. Kan onmoontlik nie heeldag op 'n bed sit en TV kyk of lees of rekenaar werk nie. DStv was beperk tot minimum kanale. Ontbyt voldoen aan alles. Was perfek, ons het moontlik net te klein spasie gekies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Fantasties. Vriendelikste gasvrou, mooi uitsig en wonderlike kamer. Sal enige tyd weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Hemels, bederf, lekker ontbyt, pragtige uitsig, salig. Annie het ons bederf. Het gevoel soos Honeymoon. Die uitsig was baie mooi. Die kamer was mooi en lekker om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilaria A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

What a view! I loved every bit of staying at Annies. We forgot out cooler box and camping chairs but she went out of her way to get us one. The swimming pool lovely. The food is lovely. Annie's laughter makes me happy. She lifts your mood. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryann
Annies Boutique Guest House & Garden Spa
Hi Hilaria Thank you so much for taking the time to give Annies House Romantic Getaway a review it is really helpful to have feedback which I will share with the team. It was a joy to meet you both. We look forward to your next visit. Kind regards Annie

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2016

Fantastiese bekostigbare verblyf wat pragtig en skoon was, heerlik gebly en geeët. Ek sal Annies House vir enige iemand aanbeveel, dis die perfekte ligging vir naby attraksies in die Hartbeespoort omgewing. Die diens was uitstekend met 'n waarde-vir-geld ontbyt ingesluit. Die akkommodasie self is skoon, netjies en gerieflik en gee 'n romantiese gevoel. Baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

Very peaceful, and beautiful. Rooms are done with love and are very neat. Will visit again and again. Had a blast. The hostess showed such good hospitality and was helpful in every way. The breakfasts were prepared to perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2014

Romantiese wegbreeknaweek. Ek en my meisie het die naweek daar spandeer vir 'n romantiese wegbreek van die stad, en dit was absoluut wonderlik! Ons is baie vriendelik verwelkom daar en het in die wittebroodskamer gebly. Dit is baie netjies en vreeslik romanties. Die ornamente is uitgesoek en pas perfek. Die bed is baie uniek en stylvol. Die ontbyt was fantasties gewees! Niks om oor te kla nie en sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2013

Baie goed! Die oprit na die huis kan 'n probleem wees vir party mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scott-straat 36, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c31e10d28881b1afd8bfd0bf368b86768734716857e237228b61ea400d082d0dc4fbfa839e82471c95094d8831e6dc9af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 36 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.729260084945 27.862840890884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang