Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Annies Boutique Guest House & Garden Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kerry W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

Loved the people and the place.

Went to Harties for Om Die Dam road race and the village of Schoemansvile plus our accommodation did not disappoint, we will be back.

Heidi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V

Baie lekker!

Personeel is uitsonderlik vriendelik en gasvry. Naweek baie geniet en ontbyt was ook baie lekker, baie dankie!

Madelene V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelene V

Baie skoon en netjies en uiters vriendelike en behulpsame personeel.

Ons het buitekamer Jasmine gekies om net weg te breek vir 'n paar dae met rus, TV kyk en boeklees. Alles was perfek, maar die kamer is moontlik bietjie klein vir 2 persone (behalwe slaap en stort). Geriewe is perfek, maar geen plek vir gemakstoel of bank om te ontspan met boek of koppie koffie nie. Kan onmoontlik nie heeldag op 'n bed sit en TV kyk of lees of rekenaar werk nie. DStv was beperk tot minimum kanale. Ontbyt voldoen aan alles. Was perfek, ons het moontlik net te klein spasie gekies.

Albert N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N

Fantasties.

Vriendelikste gasvrou, mooi uitsig en wonderlike kamer. Sal enige tyd weer terug gaan!

Adri B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Hemels, bederf, lekker ontbyt, pragtige uitsig, salig.

Annie het ons bederf. Het gevoel soos Honeymoon. Die uitsig was baie mooi. Die kamer was mooi en lekker om in te bly.

Hilaria A - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilaria A

What a view!

I loved every bit of staying at Annies. We forgot out cooler box and camping chairs but she went out of her way to get us one. The swimming pool lovely. The food is lovely. Annie's laughter makes me happy. She lifts your mood. Will definitely go back there.

Annies Boutique Guest House & Garden Spa se terugvoer

Hi Hilaria

Thank you so much for taking the time to give Annies House Romantic Getaway a review it is really helpful to have feedback which I will share with the team.
It was a joy to meet you both.
We look forward to your next visit.
Kind regards
Annie

Annies Boutique Guest House & Garden Spa
Michelle L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Fantastiese bekostigbare verblyf wat pragtig en skoon was, heerlik gebly en geeët.

Ek sal Annies House vir enige iemand aanbeveel, dis die perfekte ligging vir naby attraksies in die Hartbeespoort omgewing. Die diens was uitstekend met 'n waarde-vir-geld ontbyt ingesluit. Die akkommodasie self is skoon, netjies en gerieflik en gee 'n romantiese gevoel. Baie lekker gebly.

Yolanda V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Very peaceful, and beautiful. Rooms are done with love and are very neat.

Will visit again and again. Had a blast. The hostess showed such good hospitality and was helpful in every way. The breakfasts were prepared to perfection.

Combrinck L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Combrinck L

Romantiese wegbreeknaweek.

Ek en my meisie het die naweek daar spandeer vir 'n romantiese wegbreek van die stad, en dit was absoluut wonderlik! Ons is baie vriendelik verwelkom daar en het in die wittebroodskamer gebly. Dit is baie netjies en vreeslik romanties. Die ornamente is uitgesoek en pas perfek. Die bed is baie uniek en stylvol. Die ontbyt was fantasties gewees! Niks om oor te kla nie en sal beslis weer teruggaan!

Christie B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie B

Baie goed!

Die oprit na die huis kan 'n probleem wees vir party mense.

Yasien V - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yasien V

Awesome stay at Annies house.

Thank you soooo much for a wonderful time at Annies House. The service was spectacular and everything exceeded my expectations. I will definitely recommend you to my friends and family and would love to visit again. Thank you for a wonderful stay.

Ian R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian R

Very warm, friendly and caring host.

Very warm, friendly and caring host. Made us feel very welcome and was determined to ensure that our stay was perfect. I particularly enjoyed the effort to provide us with brunch instead of breakfast as we were running a road race that morning.

Quintis D - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quintis D

Baie aangenaam

Gasvryheid en diens baie goed. Kamers is baie netjies en skoon. Gasvrou baie aangename en gemaklike persoon wat uit haar pad gaan om jou welkom laat voel.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scott-straat 36, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c31e10d28881b1afd8bfd0bf368b86768734716857e237228b61ea400d082d0dc4fbfa839e82471c95094d8831e6dc9af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 36 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.729260084945 27.862840890884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang