Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Boutique Guest House & Garden Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scott-straat 36, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annies Boutique Guest House & Garden Spa is in Schoemansville, Hartbeespoort geleë, met 'n pragtige uitsig oor die dam en die berge as agtergrond.

Daar is 6 kontemporêre en individuele stylkamers waarvan al die kamers en suite-badkamers het. Elke kamer beskik oor 'n yskas, TV met DStv en lugversorging. Ander geriewe in die kamer sluit muskietnette, swemhanddoeke, kamerverwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, spa-behandelings en 'n trou-venue in. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend voorberei, gekook en bedien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Hartbeespoortdam, Wieg van die Mensdom, Magaliesburgberge en vele meer in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Scott-straat 36, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Annies Boutique Guest House & Garden Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Scott-straat 36, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c31e10d28881b1afd8bfd0bf368b86768734716857e237228b61ea400d082d0dc4fbfa839e82471c95094d8831e6dc9af8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 36 Scott Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.729260084945 27.862840890884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang