Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jannie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, geen probleme. Sal enige tyd aanbeveel. Stil omgewing, veilige parkering, lekker geslaap. Ruim, netjiese kamer. Smaaklike, groot ontbyt. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Very pleasant, clean and friendly. Awesome and the lamb was incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties, gasvry en baie mooi! Ons het met klein kinders hier oorgeslaap op pad see toe. Pragtige familiekamer! Heerlike aandete is spesiaal vir ons gemaak en volgende oggend het ons 'n vreeslike lekker ontbyt gehad. Daar was ook veilige parkeerplek vir ons voertuig en sleepwa. Wens ons kon nog 'n aand bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Annies Guest House
Baie dankie Talita vir die mooi review. Vertou julle het n heerlike see vakansie gehad en is veilig tuis. Kom kuier weer vir ons byAnnies. Bly veilig. xxSusanHxx

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Great. Lovely cozy accommodation and delicious breakfast. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tallie G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Uitstekende mense en fasiliteite. Ek het baie lekker gebly en die akkommodasie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Annies Guest House
Baie dankie, Tallie, vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou by Annies te kon akkommodeer. Kom kuier gerus weer.

Clinton V
1 nag Saam met vriende
2.0
Jul 2023

No satisfactory. No electricity at arrival (power off for 4 days), we were not notified. The bed is very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Beverly R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Very restful night. A very pleasant and welcoming overnight stop after a hectic 8-hour journey from Jhb on our way home to Keurboomstrand. Bright fresh and clean room with a full en-suite bathroom. An awesome homely evening meal was prepared and served on-premises. Beautiful gardens and swimming pool. A hearty breakfast sent us on our way for the homeward leg of our journey. Very grateful for safe, secure, off-street parking which made for easy loading of our vehicle on the morning of departure. Thank you all at Annie's. We look forward to seeing you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Fantastiese verblyf. Sterk aanbeveel. Na 'n baie lang dag se reis het ons by Annies Guest House gestop. Die gastehuis was netjies en skoon en die personeel is uiters vriendelik en hulpvaardig. Ons het goed gebruik gemaak van die swembad en braai-area. Die vriendelike personeel van die gastehuis het aanbeveel om vir my en my vrou slaai te maak aangesien ons net vleis saamgebring het om te eet. Bo-op dit het hulle ons toegesien met eetgerei, speserye en alles wat ons nog nodig gehad het vir die braai. Dit het hulle alles gedoen teen geen ekstra koste nie. Ons het ons tyd by Annies Guest House baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Heerlik gekuier. Wat 'n oulike gastehuis. Annie was 'n ongelooflike oulike gasvrou. Ontbyt was heerlik ten spyte van load shedding. Sal beslis dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Very tidy rooms and dinner was very good. Nice home-cooked food! Pity the town has deteriorated in recent years, but the guest house could not be faulted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Annies Guest House
Good day Murray, Thank you for the nice review, it's always a pleasure to keep our guests happy. We hope to see you more often in the future. Have a nice day and take care. Warm regards, Susan E

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8wOf1KWHaQngh8kT4pfXegil2wMmFq2P0qyltjBxfHnNvgy0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 112 Adderley Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.16296 25.61667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang