Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Annies Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jannie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie lekker gebly, geen probleme. Sal enige tyd aanbeveel.

Stil omgewing, veilige parkering, lekker geslaap. Ruim, netjiese kamer. Smaaklike, groot ontbyt. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Bradley L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley L

Very pleasant, clean and friendly.

Awesome and the lamb was incredible.

Talita R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

Fantasties, gasvry en baie mooi!

Ons het met klein kinders hier oorgeslaap op pad see toe. Pragtige familiekamer! Heerlike aandete is spesiaal vir ons gemaak en volgende oggend het ons 'n vreeslike lekker ontbyt gehad. Daar was ook veilige parkeerplek vir ons voertuig en sleepwa. Wens ons kon nog 'n aand bly!

Annies Guest House se terugvoer

Baie dankie Talita vir die mooi review.
Vertou julle het n heerlike see vakansie gehad en is veilig tuis.
Kom kuier weer vir ons byAnnies.

Bly veilig.
xxSusanHxx

Annies Guest House
Ilze B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Great.

Lovely cozy accommodation and delicious breakfast. Good location.

Tallie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tallie G

Uitstekende mense en fasiliteite.

Ek het baie lekker gebly en die akkommodasie geniet.

Annies Guest House se terugvoer

Baie dankie, Tallie, vir jou mooi resensie.

Dit was 'n plesier om jou by Annies te kon akkommodeer.
Kom kuier gerus weer.

Annies Guest House
Clinton V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Clinton V

No satisfactory.

No electricity at arrival (power off for 4 days), we were not notified. The bed is very uncomfortable.

Beverly R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly R

Very restful night.

A very pleasant and welcoming overnight stop after a hectic 8-hour journey from Jhb on our way home to Keurboomstrand. Bright fresh and clean room with a full en-suite bathroom. An awesome homely evening meal was prepared and served on-premises. Beautiful gardens and swimming pool. A hearty breakfast sent us on our way for the homeward leg of our journey. Very grateful for safe, secure, off-street parking which made for easy loading of our vehicle on the morning of departure. Thank you all at Annie's. We look forward to seeing you again soon.

Brendan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D

Fantastiese verblyf. Sterk aanbeveel.

Na 'n baie lang dag se reis het ons by Annies Guest House gestop. Die gastehuis was netjies en skoon en die personeel is uiters vriendelik en hulpvaardig. Ons het goed gebruik gemaak van die swembad en braai-area. Die vriendelike personeel van die gastehuis het aanbeveel om vir my en my vrou slaai te maak aangesien ons net vleis saamgebring het om te eet. Bo-op dit het hulle ons toegesien met eetgerei, speserye en alles wat ons nog nodig gehad het vir die braai. Dit het hulle alles gedoen teen geen ekstra koste nie. Ons het ons tyd by Annies Guest House baie geniet.

Yolande K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Heerlik gekuier.

Wat 'n oulike gastehuis. Annie was 'n ongelooflike oulike gasvrou. Ontbyt was heerlik ten spyte van load shedding. Sal beslis dit vir almal aanbeveel.

Murray M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray M

Very tidy rooms and dinner was very good. Nice home-cooked food!

Pity the town has deteriorated in recent years, but the guest house could not be faulted.

Annies Guest House se terugvoer

Good day Murray,

Thank you for the nice review, it's always a pleasure to keep our guests happy. We hope to see you more often in the future.
Have a nice day and take care.

Warm regards,
Susan E

Annies Guest House
Wayne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Was very pleasant. Food was good and the lady that assisted us was very helpful. Very neat and clean.

All was good and will definitely stay here again.

Juan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Amazing

Great value for money, great service and amazing breakfast.

Annies Guest House se terugvoer

Thank you Juan, for your kind review.

Keep well and stay safe.

Annies Guest House
Byleveldt A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byleveldt A

Moeite werd.

Vriendelike en opregte mense! Heerlike etes vir moeë reisigers.

Paul K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Goeie plek met vriendelike diens.

Die kamers is baie netjies en daar is geen geraas van voertuie in the area nie.

Annies Guest House se terugvoer

Thank you Paul, for your kind review. We love to hear that our guests are comfortable and happy.

Annies Guest House
Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Veilige en netjiese oorblyf op pad Kaap toe.

Hoewel dit netjies en goed toegerus is, was ons in 'n veel kleiner sakpas-tipe kamer agter in die erf geplaas en nie 'n kamer in die hoofhuis wat ons op die webtuiste bespreek het nie. Ek sal weer daar oorbly maar en sal verwag om te kry wat ek bespreek het.

Suzette O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O

Gasvryheid is wonderlik by Annies. Gee om vir gaste en mens voel dit aan en waardeer die belangstelling in ons.

Die kamer was baie gerieflik ingerig. Skoon en netjies. Lekker eenkant en doodstil. Treatments werklik waardeer. Badsout, sjampoe, handeroom en vele meer. Annie het ons ontmoet en die moeite wat sy gedoen het, sal mens onthou. Die gasheer se naam kon ek nie onthou nie, maar hy het uit sy pad gegaan om vir ons alles so gemaklik as moontlik te maak. Ek beveel Annies Guest House in Cradock aan.

Rouchelle S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouchelle S

Warm, South African hospitality at its best.

The fudge on our pillows was delicious. Very clean. Great breakfast.

Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Gasvry en heerlike ontspannende atmosfeer.

Die gerestoureerde huis het 'n wonderlike atmosfeer van sy eie en die kamers het elkeen sy eie unieke karakter met pragtige moderne badkamers. Die tuin met sy heerlike swembad en braai-area het 'n mens sommer laat tuis voel. Alles was afgesluit met 'n heerlike ontbyt. Die gasvrou en haar personeel verdien 'n staande ovasie.

Annies Guest House se terugvoer

Baie dankie Amanda.
Dit is so 'n plesier om julle by ons te he en ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Dankie vir die wonderlikke kompliment.

Annies Guest House
Tim H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim H

A wonderful oasis in the middle of our trip through the Eastern Cape

The guest house is clean, well positioned and lots of options for rooms - breakfast was outstanding and owner was very friendly and professional.

Trevor K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor K

We had an outstanding time. First time we have stayed in Cradock which was enjoyable.

Great stay. House has been restored beautifully and service is great. Best Karoo lamb chops ever.

Annies Guest House se terugvoer

Thank you its such a pleasure to host such wonderful and grateful guests.
Travel safe and do visit again soon.

Annies Guest House
Ampie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ampie S

Die ideale oornagverblyf.

Annie se persoonlike diens en buigbaarheid om ons unieke behoeftes te akkommodeer word waardeer.

Jeanette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V

Skoon, gerieflik, veilig en heerlike kos.

Ons verblyf by julle was aangenaam. 'n Heerlike aandete het op ons gewag na 'n lang dag op die pad. Skoon en netjiese kamers, veilige parkeerplek en 'n lekker ontbyt is alles deel van wat jy by Annie’s Guesthouse gaan kry.

Annies Guest House se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het en vir die goeie 'review'. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Annies Guest House
Annelie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Dit was 'n aangename rusplek na 'n lang dag se reis.

Die vriendelike ontvangs van die gasvrou, Annie laat die moegheid van die dag se reis verdwyn. Die ontbyt was heerlik en vriendelike personeel is altyd 'n aanwins vir enige gastehuis. Baie dankie.

Annies Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie 'review'! Dit was n plesier om julle hier te he en sien uit na julle volgende besoek.

Annies Guest House
Stephanie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Lovely B&B.

Very convenient and easy check-in, thanks for the breakfast packs which made our early start a breeze!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike B&B.

Baie gerieflik en maklike inklokproses. Dankie vir die ontbytpakkies wat ons vroeë vertrek maklik gemaak het!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Het dit baie geniet, diens goed en sal dit definitief aanbeveel.

Gerieflike akkommodasie. Diens is goed, kos is lekker, glasie sherry by aankoms is altyd welkom. Het gehou van die veilige parkering. Kamer was goed uitgerus behalwe geen bankie om tasse op neer te sit, lastig om van vloer af te werk. Oor die algemeen, goeie waarde vir geld, sal dit enige tyd weer besoek.

Anton C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Baie goeie waarde vir geld

Diens goed. Gasvry. Kamers netjies.

Jan V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Aangename verblyf met uitstekende diens en lekker kos!

Ons het ons verblyf by Annie's Guest House baie geniet en kan enigiemand daarheen aanbeveel. Ilse is n uitstekende gasvrou!Aandete en ontbyt was ook uit die boeke gewees! Ons sal beslis weer soontoe gaan!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8wOf1KWHaQngh8kT4pfXegil2wMmFq2P0qyltjBxfHnNvgy0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 112 Adderley Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.16296 25.61667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang