Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annies Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Annies Guest House is 'n 4-ster gastehuis in Adderleystraat, Nxuba (Cradock) geleë. Die Victoriaanse-styl gastehuis is gemaklik, modern, ruim met helder kamers wat toegerus is vir uiterse gemak.

Die gastehuis het 10 en suite-badkamers wat elegant, maar jy sal steeds tuis voel. Daar is een groot selfsorg-suite. Elke kamer het 'n TV, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Kom ontspan in die welige tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Die gaste geniet die eksklusiewe gebruik van die ruim en stil sitkamer wat ook 'n musieksentrum bevat.

Daar is die opsie om jou dag met 'n Kontinentale of tradisionele Engelse ontbyt te begin. Annies Guest House is naby aan die dorp, jy kan die rus en vrede van die landelike straat geniet.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jannie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, geen probleme. Sal enige tyd aanbeveel. Stil omgewing, veilige parkering, lekker geslaap. Ruim, netjiese kamer. Smaaklike, groot on...
Sien meer
Mrt 2024
Bradley L
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant, clean and friendly. Awesome and the lamb was incredible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Talita R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, gasvry en baie mooi! Ons het met klein kinders hier oorgeslaap op pad see toe. Pragtige familiekamer! Heerlike aandete is spesiaal vir ons...
Sien meer
Mrt 2023
Ilze B
Saam met lewensmaat
4.6
Great. Lovely cozy accommodation and delicious breakfast. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Tallie G
Besigheidsreis
4.6
Uitstekende mense en fasiliteite. Ek het baie lekker gebly en die akkommodasie geniet.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 112 Adderley Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Annies Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 112 Adderley Straat, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8wOf1KWHaQngh8kT4pfXegil2wMmFq2P0qyltjBxfHnNvgy0C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 112 Adderley Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.16296 25.61667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang