Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's HideAway

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Annie's HideAway
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nela M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nela M

Fantasties.

Dit was 'n belewenis om daar te kon bly. Alles skoon en netjies met 'n mooi uitsig.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Nela. Ek is bly dat julle die kuier geniet het. Veilig ry en gesond wees. Groete, Ann

Annie's HideAway
Carlin J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin J

Kuierjie was lekker en kort.

Lekker gebly. Rustige, stil area.

Annie's HideAway se terugvoer

Dankie Carlin. Ek waardeer u terugvoering. Gesond en warm bly. Groete, Ann Geyser

Annie's HideAway
Jaimee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaimee S

Just what we needed, nothing fancy. Great location.

Had a great experience with everything we needed.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you very much Jaimee for your booking and feedback. I appreciate it greatly!

Annie's HideAway
Gerna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerna V

Die verblyf was perfek vir 'n vinnige oorslaap.

Die verblyf was perfek vir 'n vinnige oorslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Dankie!

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie, Gerna, vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann

Annie's HideAway
Lana R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Gemaklik.

Gemaklike oornagverblyf. Stil omgewing. Het ons baie tuis laat voel.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Lana. Ek is bly dat jy rustig gebly het.
Groete,
Ann Geyser

Annie's HideAway
Eugene R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

'n Kamer met badkamer vir iemand wat 'n goedkoop opsie soek.

'n Knus blyplekkie. Gebruik die een as jou begroting klein is.

Yvette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette F

Skoon en netjiese verblyf.

Perfekte plek vir oornag-verblyf. Alles baie standaard, maar skoon en netjies. Daar word aangedui dat ontbyt aangebied word, maar ontbyt word nie bedien nie.

Annie's HideAway se terugvoer

Hello Yvette, baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Groete, Ann Geyser

Annie's HideAway
Stephan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V

Rustige omgewing, lekker ontspan.

Lekker geslaap, veilig gevoel.

Annie's HideAway se terugvoer

Hello Stephan... baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann Geyser

Annie's HideAway
Vanessa N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N

My stay was as I needed it to be. Just a place to sleep.

Stay was fine, was only used for sleeping. If one were to stay there all day, there is no TV, so no entertainment.

Kobus C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Was ok.

Ja, maar die handdoeke was hard. Kamer is bitter klein en is nie sigbaar op fotos nie.

Sonja E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Die eienaar is 'n pragtige persoon en meng nie in nie. Die plekkie was netjies.

Dit was baie lekker privaat en ons hondekinders het die erf vir hulleself gehad. Plekkie baie gerieflik.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Sonja vir jou terugvoering. Ek waardeur dit !

Annie's HideAway
Liesl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Knus en voldoen aan alles.

Met ons aankoms is ons gul ontvang. Ons 2 honde wat saam reis is verwelkom en het vrye toegang tot die erf gehad. Die eenheid is knus maar voldoen aan alle behoeftes.

Annie's HideAway se terugvoer

Hello Liezel baie, baie dankie vir u terugvoering. Ek is bly. Julle is altyd welkom!
Mooi loop en God seen julle.
Groete
Ann Geyser

Annie's HideAway
Lourista D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourista D

Ons het goeie nagrus geniet.

Gasvrou, Annie, was baie vriendelik en het ons dadelik "tuis" laat voel. Ons het rustig ontspan en heerlik oornag.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Lourista vir jou terugvoering. Ek waardeur dit baie. Mooi en veilig bly.
Groete,
Ann Geyser

Annie's HideAway
Engela B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Baie vriendelike ontvangs in hierdie klein blyplekkie.

Ons waardeer veral die vriendelikheid en behulpsaamheid van ons gasvrou. Dankie Anne. Spasie is bietjie min vir mense soos ons wat die hele groot trek saamkarwei, maar ons het geen klagtes nie.

Welma G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G

Saligheid.

Baie lekker gekuier. Gerieflik en netjies. Sal beslis weer gaan. Gasvrou baie vriendelik.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie baie dankie Welma vir julle bespreking en terugvoering.
Ek waardeur dit baie en sien uit om julle weer te sien.
Groete
Ann

Annie's HideAway
Kirsten B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten B

Small gem in Tulbagh.

Annie is absolutely amazing, incredibly accommodating and just so welcoming. I wish we could have stayed longer, especially with her enthusiastic recommendations about exploring her little town. Will be back.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you Kirsten. You are very kind and I look forward to hosting you and your partner in the future. God bless you both.

Annie's HideAway
Russel W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel W

All good, was permttied to do a late checkout for which we are grateful.

No hot water in the morning. Suspect loadshedding or solar geyser.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you, Russell, for your feedback.
I apologise for the lack of hot water and yes you are right. It’s a combination of both Eskom and Solar. In the winter months, it’s always a challenge.
Kind regards,
Ann Geyser

Annie's HideAway
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Al die geriewe wat nodig is vir twee besoekers aan dorp/omgewing.

Gasvrou toeganklik met ons aankoms in reënbuie en skemerte. Aangename twee dae verblyf. 'n Buitelig by kamerstoep sal nuttig wees in geval besoekers in swak sigbaarheid arriveer.

Elrico S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrico S

Dis die mooite werk.

Hi, ja, ons het nogals dit geniet en ook rustigheid rondom die plekkie. En die tannie het ons lieflik ontvang.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering, Elrico. Ek waardeer dit baie! Geseende Kersvees. Groete, Ann Geyser

Annie's HideAway
Prof. Hennie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Hennie K

Goeie, bekostigbare oornag gerief.

Die wooneenheid is klein, maar gerieflik vir twee om te oornag. Dit beskik nie oor alle geriewe soos 'n opwasbak en stoele binne nie en van die toerusting soos die yskas werk nie ten beste nie.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Let asseblief op dat die kamer is nie 'n volle self sorg eenheid nie. Dus geen wasbak nie. Ek was op as u dit benodig. Die kamer is 'n enkelkamer en daar is nie plek vir 'n sitkamer nie. Daar is stoele buite by die braai plek.
Die yskas werk mooi. Ek het hom uitgetoets. En elke keer vra ek vir my gaste dat hulle my laat weet as hulle enige dinge benodig.

Annie's HideAway
Karen J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen J

Voldoende verblyf.

Die verblyf was voldoende vir een aand se oornag. Annie het ons vriendelik ontvang. Hoewel daar braaigeriewe is, is daar nie 'n kombuis/opwas nie, so die enigste vorm van water is in die badkamer se wasbak. Die plekkie was nie silwerskoon nie (stort, wasbak en spinnekoppe in altwee vertrekke se hoeke), maar die beddegoed was wel skoon. Vanwee die geriewe en grootte van die eenheid, sal ek die plekkie slegs aanbeveel vir korttermynverblyf. Die eenheid is geleë aan die begin van die dorpie en hoewel dit nie te ver van al die besighede geleë is nie, het ons verkies om eerder te ry.

Liza V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Bekostigbaar. Netjies. Veilig.

Ideaal vir 'n naweek. In die hartjie van Tulbagh. Pragtige uitsig. Net wat jy nodig het.

Adreana H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adreana H

Fantastic.

Ons het dit baie geniet, omgewing is lekker stil.

Marina C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina C

Lekker.

Annie's HideAway is ideaal bekostigbaar vir as jy lekker in die Tulbagh-omgewing wil rondkuier en jy net 'n bed soek om op te slaap. Veilige parkering vir die motor.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Marina, ek waardeer u terugvoering.
Groete,
Ann

Annie's HideAway
Herman V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Vriendelik verwelkom, tuis gevoel, en rustig.

Klein, veilige tuiste vir die persoon wat baie wil rond beweeg en net wil kom slaap na 'n lang dag, skoon en netjies. Ligging 100% reg, nes jy in die dorp inkom, stil area om in die namiddag rond te bewees te voet, naby genoeg aan die winkels.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Herman vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete,
Ann Geyser

Annie's HideAway
Mirna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna V

Ons was in Tilbach vir 'n verjaarsdag, nie veel rondgery nie.

Klein, kombuiseenheid kort bietjie opknapping.

Angela S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela S

Friendly service. Comfortable. Affordable.

We only spent one night after a wedding. Friendly service. Very affordable.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you Angela, for taking the time to give feedback of your experience at Annie's HideAway. I value it greatly. Stay well, safe and God bless.

Annie's HideAway
Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul B

Friendly welcome. Very basic appliances. No outside table for braai. Confined room space.

I feel that the general accommodation (except the lovely bed) is very outdated and the appliances also very old. It is only ok for a place to sleep. Not to spend time at. Not given the Wi-Fi password on arrival.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you, Paul, for your feedback. I always make sure that the Wi-fi code is on a little card. I wish you had asked. I am in the process of putting all the necessary information on a chart that will be displayed. The Guest Room is undergoing steady alterations and is cash-dependent. A little table and new chairs are next on the budget. The extended patio and fencing are new.
Kind regards,

Annie's HideAway
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hanlie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

'n Rustige plekkie met die nodige.

Ons het heerlik in die plekkie geslaap en ek kan dit aanbeveel. Die enigste wat ek graag sou wou sien, is dat 'n elektriese toestel aangeskaf word om die muskiete te beheer en 'n bankie of stoele op die stoepie vir gaste beskikbaar gestel word - dit sal heerlik wees om op die stoepie te kan ontspan.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het 'n elektriese toestel vir die muskiete. Daar is klaar twee stoele op die stoep en 'n klein bankie van toe ek begin het in September verlede jaar.
Groete,
Ann.

Annie's HideAway
Janelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle S

Ons het lekker gebly by Annie's HideAway. Die gasvrou het vreeslik baie moeite gedoen en was baie vriendelik.

Ons het dit geniet by Annie's HideAway, die wind het net vreeslik gewaai so ons kon nie braai of buite op die stoep van die eenheid sit nie. Ons het wel toe kosgemaak in die kombuis van die hoofhuis en daar op die stoep gebraai. Voorstelle: Dit sal lekker wees as daar 'n TV en klein yskassie in die eenheid gesit word asook nuwe kussings.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Janelle vir jou terugvoring. Ek waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete, Ann

Annie's HideAway
Vds B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vds B

Netjies, waarde vir geld. Ann help ons en alles perfek.

Wou wegbreek vir 'n dag of twee na die mooiste ligging denkbaar. Tulbagh soveel geniet. Annie was die beste waarde vir geld en alles was so mooi en lekker!

Annie's HideAway se terugvoer

Baie, baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit . Mooi loop en veilig bly. Groete, Ann

Annie's HideAway
Shirley-ann B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley-ann B

Was baie lekker daar en sal enigeen aanraai om te gaan.

Baie vriendelike diens gekry. Sal weer gaan.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie, baie dankie ek waardeer jou terug voering en sien uit om julle weer te sien by Annie's HideAway.

Annie's HideAway
Emce V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emce V

Rustige naweek weg saam met ’n vriendin. Lekker gekuier en reg vir 2 mense.

Sal lekker wees as daar ’n klein wasbak was om skottelgoed te was en 'n klein gasstofie.

Annie's HideAway se terugvoer

Baie dankie Emce vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie en sal 'n plan maak.
Mooi bly.

Annie's HideAway
Dermot Q - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dermot Q

For an overnight stay, looking for clean and comfortable: Very good value.

Anne is friendly, efficient, rooms are clean, central to town, quiet cul de sac. It's not the Ritz but very good value for the budget challenged.

Annie's HideAway se terugvoer

Thank you Dermot. I appreciate your feedback very much. God bless you.

Annie's HideAway
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6676e5eeea649da32031a7ac6fd1941820c91e8d8fca349c4ab01dbba2a3c531305f53f712b22c1249bdb474c559efb4c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 3 Kamassie Close Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.294187491648 19.140398178413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang