Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's HideAway

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent value for money. Ideal overnight stay in town for 1 or 2 people. Can highly recommend Annie's Hideaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Thank you very much, Elmarie, for taking the time to provide feedback. I appreciate it very, very much! God bless and keep you. Best wishes, Ann

Julia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absoluut heerlik gebly. Heerlike matras, beddegoed & stort. Klein, maar gerieflik. Baie stil. Ons het albei aande gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Julia, Baie dankie vir jou terugvoering! Ek waardeer dit baie. Mooi en veilig loop. Groete, Ann Geyser

Nela M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit was 'n belewenis om daar te kon bly. Alles skoon en netjies met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Baie dankie Nela. Ek is bly dat julle die kuier geniet het. Veilig ry en gesond wees. Groete, Ann

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rus, rus, rus. Baie goed gewees om net 'n blaaskans uit 'n besige program te neem. Dit was stil, gerieflik en baie netjies met skaduparkeering agter 'n hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Francois. Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie en ek is bly dat u gerus het. So belangrik in onse vinnige wêreld. Mooi bly. Groete, Ann Geyser

Carlin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Kuierjie was lekker en kort. Lekker gebly. Rustige, stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Dankie Carlin. Ek waardeer u terugvoering. Gesond en warm bly. Groete, Ann Geyser

Jaimee S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Just what we needed, nothing fancy. Great location. Had a great experience with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Thank you very much Jaimee for your booking and feedback. I appreciate it greatly!

Gerna V
1 nag
5.0
Apr 2024

Die verblyf was perfek vir 'n vinnige oorslaap. Die verblyf was perfek vir 'n vinnige oorslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Baie dankie, Gerna, vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Mooi en veilig bly. Groete, Ann

Lana R
1 nag
4.8
Jan 2024

Gemaklik. Gemaklike oornagverblyf. Stil omgewing. Het ons baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Annie's HideAway
Baie dankie Lana. Ek is bly dat jy rustig gebly het. Groete, Ann Geyser

Eugene R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

'n Kamer met badkamer vir iemand wat 'n goedkoop opsie soek. 'n Knus blyplekkie. Gebruik die een as jou begroting klein is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette F
1 nag
4.2
Mrt 2024

Skoon en netjiese verblyf. Perfekte plek vir oornag-verblyf. Alles baie standaard, maar skoon en netjies. Daar word aangedui dat ontbyt aangebied word, maar ontbyt word nie bedien nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ann
Annie's HideAway
Hello Yvette, baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit baie. Groete, Ann Geyser

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassie-singel, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6676e5eeea649da32031a7ac6fd1941820c91e8d8fca349c4ab01dbba2a3c531305f53f712b22c1249bdb474c559efb4c30e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 3 Kamassie Close Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.294187491648 19.140398178413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang