Annies Overnight
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anmar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ansie V - Apr 2024
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese vriendelike ontvangs van die oornagverblyf.
Annies Overnight se terugvoer
Ansie, baie dankie vir jou wonderlike kommentaar. Ons probeer sorg dat ons plekkie vir ons gaste dieselfde is as wat ons self sal verwag van 'n oornagplek. Julle is altyd welkom.
Jan B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Annies Overnight se terugvoer
Jou opmerking is ter harte geneem en daar is nou wel 'n yskas ingesit. Baie dankie vir die goeie kommentaar. Sal julle graag weer wil ontvang vir 'n volgende oornag.
Nico V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie plekkie, net wat mens nodig het.
Elsabe D - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf, uiters bedagsame eienaar. Pragtige groot stort.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thibault-straat 25, Vanderbijlpark S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang