Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Robin C
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Absoluut saligheid. Wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Clean, convenient and safe. I had to travel for training. The accommodation was clean, convenient and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Would definitely stay at Annie's Place again. Annie's Place is very comfortable with everything you need. Safe, quiet, spotless and the hosts are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was very peaceful and relaxing. Both my partner and I were very impressed with the presentation of the place. We could see that much effort went into the designing and comfortability thereof. The place is surely very beautiful and we will most definitely make use of it again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very friendly. Excellent. Loved it. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies skoon, vriendlik en baie hulpvaardig. 'n Plesier om oor te slaap. Annie's Place is baie naby aan die Netcare-hospitaal geleë. Kos is ook maklik beskikbaar. Sy het regtig uit haar pad gegaan om my ma so gemaklik as moontlik te maak. Altyd met 'n omgee hart en niks was ooit te veel moeite nie. Jy is 'n ster duisend. Ons sien jou beslis weer later in die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangename verblyf. Ons beveel dit sterk aan en sal weer daar gaan bly. Dit is 'n baie goeie blyplek met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die tuin is baie mooi en die blyplek self is gerieflik, baie skoon en netjies. Dit is ook baie goed geleë naby die hospitaal en die besighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Annie's Place
My gaste was baie aangenaam en netjies. Uitstekende kommunikasie wat alles vergemaklik. Ek sal hulle enige tyd weer huisves.

Maggie B
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustig, veilig, baie naby aan hospitaal. Skoon, netjies. Erna, baie dankie vir al jou moeite en die ondersteuning in die wekie wat ek daar was. Jy het soveel moeite gedoen om my te help, selfs die wasgoed vir my gedoen. Ten spyte van my man wat in die hospitaal was, kon ek goeie rus inkry. Die eenheid is ten volle toegerus en ek het niks kortgekom nie. Jou plekkie is pragtig, netjies en baie bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Annie's Place
Maggie was so stil en rustig. Sy het goed gekommunikeer en het die plekkie baie netjies agter gelaat. Ek sal haar enige tyd terug verwelkom.

Debbie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uiters netjies en veilig. Wat 'n pragtige, rustige, netjiese verblyf. Ons is vriendelik ontvang en het ook lekker gesels. Die mooiste tuin om in te verlustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Annie's Place
Baie dankie Petrus vir jul ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en ek hoop om julle darem weer te sien. Goed gaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae7b957d230a9ea6e62066c5034b652f0e56cacec56d9668916ddf77923541fa16d5677f5df1316fcc2e85ad79e6b23b3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 48 Bosman Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.914491207064 18.678657593146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang