Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Annie's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robin C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin C

Uitstekend.

Absoluut saligheid. Wonderlike gasvrou.

Chandre M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre M

Clean, convenient and safe.

I had to travel for training. The accommodation was clean, convenient and safe.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Allison H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison H

Would definitely stay at Annie's Place again.

Annie's Place is very comfortable with everything you need. Safe, quiet, spotless and the hosts are very friendly and helpful.

Quinton L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton L

It was very peaceful and relaxing.

Both my partner and I were very impressed with the presentation of the place. We could see that much effort went into the designing and comfortability thereof. The place is surely very beautiful and we will most definitely make use of it again in future.

Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Very friendly.

Excellent. Loved it. Will go back again.

Maritza L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza L

Netjies skoon, vriendlik en baie hulpvaardig. 'n Plesier om oor te slaap.

Annie's Place is baie naby aan die Netcare-hospitaal geleë. Kos is ook maklik beskikbaar. Sy het regtig uit haar pad gegaan om my ma so gemaklik as moontlik te maak. Altyd met 'n omgee hart en niks was ooit te veel moeite nie. Jy is 'n ster duisend. Ons sien jou beslis weer later in die jaar.

Hennie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Baie aangename verblyf. Ons beveel dit sterk aan en sal weer daar gaan bly.

Dit is 'n baie goeie blyplek met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die tuin is baie mooi en die blyplek self is gerieflik, baie skoon en netjies. Dit is ook baie goed geleë naby die hospitaal en die besighede.

Annie's Place se terugvoer

My gaste was baie aangenaam en netjies. Uitstekende kommunikasie wat alles vergemaklik. Ek sal hulle enige tyd weer huisves.

Annie's Place
Maggie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Rustig, veilig, baie naby aan hospitaal. Skoon, netjies.

Erna, baie dankie vir al jou moeite en die ondersteuning in die wekie wat ek daar was. Jy het soveel moeite gedoen om my te help, selfs die wasgoed vir my gedoen. Ten spyte van my man wat in die hospitaal was, kon ek goeie rus inkry. Die eenheid is ten volle toegerus en ek het niks kortgekom nie. Jou plekkie is pragtig, netjies en baie bekostigbaar.

Annie's Place se terugvoer

Maggie was so stil en rustig. Sy het goed gekommunikeer en het die plekkie baie netjies agter gelaat. Ek sal haar enige tyd terug verwelkom.

Annie's Place
Debbie F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F

Uiters netjies en veilig.

Wat 'n pragtige, rustige, netjiese verblyf. Ons is vriendelik ontvang en het ook lekker gesels. Die mooiste tuin om in te verlustig.

Annie's Place se terugvoer

Baie dankie Petrus vir jul ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en ek hoop om julle darem weer te sien. Goed gaan

Annie's Place
Patricia J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Hele verblyfbelewenis soomloos en puik.

Die tuin is 'n lus vir die oog. Baie dankie aan die gaspaar vir die mildelike deel. Het ons verblyf terdeë geniet.

Annie's Place se terugvoer

Dit was so lekker om sulke vriendelike, ordentlike mense kon huisves. Hulle is enige dag weer welkom.

Annie's Place
Ilona K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Annie's Place is 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Gasvryheid, netheid en als wat jy nodig het. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Annie's Place se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning Pieter en Ilona. Dit was n plesier om julle hier te kon huisves. Ek sal julle graag weer wil terug verwelkom.

Annie's Place
Brian S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Absolutely marvellous. Erna and Henk are "salt of the earth" people.

The hosts were great in every respect. We will certainly stay there again.

Annie's Place se terugvoer

And we would certainly host Brian again. They were very friendly and at home. Good communication and left the place neat! Thank you

Annie's Place
Sharon-lee W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon-lee W

Home away from home.

Calm, clean, neat and the most amazing stay. Super friendly hosts. Our most favourite stay in the whole of Cape Town. We have stayed in many places before, but this one takes the cake and from now on is our permanent stay whenever we are in the area. ️️️

Annie's Place se terugvoer

Sharon, it was such a pleasure hosting you. You were model guests.
Sorry, your stay was so short, I would love to see you again. Most welcome.

Annie's Place
Hayley M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Travelled to the WC for a sporting event - could not find accommodation close to the venue so chose Annie's Place instead and it was absolutely fabulous. I would choose to stay here again for the same event.

Home away from home - actually better than home as the cottage was sparkling clean and so bright and airy. Such a lovely cottage in a very tranquil, safe environment. Erna and her family are amazing. I can't speak highly enough of this accommodation and I do hope to be back.

Annie's Place se terugvoer

I absolutely loved having Hayley and Jodi here. Such friendly and appreciative guests. Left the place neat and clean. I will surely welcome them back any day

Annie's Place
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Really good.

Very friendly hosts they made it really nice for us, well-equipped with everything you need and more, will definitely stay there again.

Annie's Place se terugvoer

Thanks Susan. So glad you enjoyed your stay. It was lovely having you here and I would welcome you back any day!

Annie's Place
Lee-roy M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy M

Jy voel onmiddelik tuis.

Die eienaars was baie vriendelik en het ons onmiddelik laat tuis voel. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Ons gaan definitief weer van Annie's Place gebruik maak en definitief aan ons familie en vriende aanraai. Baie dankie.

Annie's Place se terugvoer

Sulke oulike gaste. Mens voel sommer goed om hulle uit te help. Netjies en het nie eens geweet hulle is hier nie. Sal hulle enige tyd terug verwelkom

Annie's Place
Mike H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H

Annie's Place stay.

Erna is very warm and welcoming. She ensures that your stay is comfortable and she went out of her way to do so. Purchased winter sheets for the bedding as it was expected to be quite cold during our stay.

Annie's Place se terugvoer

Some of my favourite guests. Excellent communication and very neat. Love having guests like them!!

Annie's Place
Cordesia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordesia K

Dit was uitstekend! Sal definitief weer gaan.

Erna was baie vriendelik. Diens was uitstekend! Dis 'n pragtige plekkie. Sal definitief weer gaan en ook vriende aanbeveel.

Annie's Place se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het lekker gerus. Sulke stil gaste dat ek amper vergeet het hier is nog mense! Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê em ek hoop regtig dat jul weer sal kom wanneer julle dit nodig het.

Annie's Place
Elsabe B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Dit was baie nice.

Ons was goed ontvang.

Annie's Place se terugvoer

Ek is so bly julle kon lekker rus. Julle was sulke aangename, netjiese gaste. Ek sal julle enige dag terug verwelkom.

Annie's Place
Elma K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Eenheid volledig toegerus, jy voel dadelik tuis.

Erna is 'n "superhost", en ons sal beslis weer daar bly, veilige parkering en baie sentraal geleë.

Annie's Place se terugvoer

Ai, dis lekker om sulke gaste te hê. Elma was so stil en rustig dat ons amper vergeet het hulle is daar. Hulle het die plek baie netjies gelos, baie dankie.

Annie's Place
Dr. Trunette (phd) J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Trunette (phd) J

Fantasties behalwe vir die stort wat nie reg gewerk het nie. Eienaar gaan laat regmaak.

Dis 'n netjiese, mooi ingerigte eenheid; gawe eienaars, wat uit hulle pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons sal weer daar bly.

Annie's Place se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer. Dit was so n plesier om julle hier te kon hê!

Annie's Place
Colin R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin R

Kalm, rustige sielstevrede.

Natuuropset in 'n stadsgebied is 'n unieke ervaring.

Annie's Place se terugvoer

Colin is 'n rustige, tevrede gas. Was so lekker om hom hier te kon hê. Sal hom enige tyd terug verwelkom.

Annie's Place
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sandthan Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandthan Z

Was lieflike, baie rustig, veilig en baie netjies.

Het veilig gevoel en sal definitief weer gaan. Die eienaars is baie vriendelik. Baie dankie.

Annie's Place se terugvoer

Was so lekker om julle hier te kon hê. Julle was rustig en netjies, so wat wil jy meer hê.
Lekker gelag vir Mamma wat so vinnig al die skerp goed hoog genoeg gepak het!
Ek het al vergeet om daarna op te let! Sal julle enige tyd terug verwelkom

Annie's Place
Cornelia H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H

Huislik, netjies en gasvry.

Wat 'n voorreg om in hierdie netjiese, goed toegeruste huis met sy pragtige tuin te bly. Erna en Henk het ons dadelik tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer terug!

Annie's Place se terugvoer

Dit is so 'n plesier om sulke gemaklike gaste te laat tuis voel.
Sien uit na julle volgende kuier.

Annie's Place
Brenda W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W

Fabulous!

Friendly, comfortable, attention to detail, just perfect!

Annie's Place se terugvoer

It was such a pleasure to host Brenda. Such a friendly easy-going lady. I am looking forward to hosting her again any day!

Annie's Place
Chalin P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalin P

Rustig.

Erna is baie vriendelik en ook baie gasvry met so 'n mooi hart.

Annie's Place se terugvoer

Dit was regtig n plesier om Chalin hier te ontvang. So n maklike gas wat alles netjies agterlaat. Sal haar enige tyd weer huisves.

Annie's Place
Candice S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Everything was perfect.

It was lovely. Included all the basics, coffee, milk, rusks, tea. Very close to everything and has a friendly host.

Annie's Place se terugvoer

What a pleasure to have hosted you. Neat and friendly guests. I will welcome you back any day!

Annie's Place
Shamiemah D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiemah D

A very nice place. Would definitely recommend.

The hostess was very friendly and the place was neat and private. Would love to come back soon.

Annie's Place se terugvoer

It was such a pleasure having you here. It really seemed like you enjoyed your weekend away. Would love to host you again.

Annie's Place
Elzette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette S

Waarde vir geld. Netjies, rustig en goed geleë. Vriendelike ontvangs.

Ons sal beslis weer Annie's Place bespreek en beveel dit aan vir enigeen.

Annie's Place se terugvoer

Ek waardeer werklik hierdie aanbeveling. Ek poog om hierdie plekkie rustig en goed toegerus te maak sodat dit n ware rustydjie sal bied sonder dat jy iets kortkom. So bly julle het dit geniet.

Annie's Place
Charlene S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Die perfekte plek om alleentyd te geniet.

Dis so stil en rustig. Daar's kersies in die hele plek, wat dit 'n baie romantiese atmosfeer gee in die donker. Ons was gegroet deur die vriendelike eienaars van die huis. Die tuin is so verskriklik mooi. Dit was net eenvoudig 'n wonderlike ervaring.

Annie's Place se terugvoer

Baie dankie. Dit is n seën vir my om te weet dat julle dit geniet het en lekker kon ontspan. Ek het intussen nog verbeteringe aangebring, so kom gerus weer!

Annie's Place
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae7b957d230a9ea6e62066c5034b652f0e56cacec56d9668916ddf77923541fa16d5677f5df1316fcc2e85ad79e6b23b3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 48 Bosman Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.914491207064 18.678657593146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang