Annie's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Chezlin W - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and pleasant.
Robin C - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Chandre M - Aug 2024
Algehele gradering
Clean, convenient and safe.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Allison H - Apr 2024
Algehele gradering
Would definitely stay at Annie's Place again.
Quinton L - Mrt 2024
Algehele gradering
It was very peaceful and relaxing.
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very friendly.
Maritza L - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies skoon, vriendlik en baie hulpvaardig. 'n Plesier om oor te slaap.
Hennie J - Des 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Ons beveel dit sterk aan en sal weer daar gaan bly.
Annie's Place se terugvoer
My gaste was baie aangenaam en netjies. Uitstekende kommunikasie wat alles vergemaklik. Ek sal hulle enige tyd weer huisves.
Maggie B - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, baie naby aan hospitaal. Skoon, netjies.
Annie's Place se terugvoer
Maggie was so stil en rustig. Sy het goed gekommunikeer en het die plekkie baie netjies agter gelaat. Ek sal haar enige tyd terug verwelkom.
Debbie F - Nov 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en veilig.
Annie's Place se terugvoer
Baie dankie Petrus vir jul ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en ek hoop om julle darem weer te sien. Goed gaan
Patricia J - Okt 2023
Algehele gradering
Hele verblyfbelewenis soomloos en puik.
Annie's Place se terugvoer
Dit was so lekker om sulke vriendelike, ordentlike mense kon huisves. Hulle is enige dag weer welkom.
Ilona K - Mei 2023
Algehele gradering
Annie's Place is 'n plek wat ek sal aanbeveel.
Annie's Place se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning Pieter en Ilona. Dit was n plesier om julle hier te kon huisves. Ek sal julle graag weer wil terug verwelkom.
Brian S - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely marvellous. Erna and Henk are "salt of the earth" people.
Annie's Place se terugvoer
And we would certainly host Brian again. They were very friendly and at home. Good communication and left the place neat! Thank you
Sharon-lee W - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Annie's Place se terugvoer
Sharon, it was such a pleasure hosting you. You were model guests.
Sorry, your stay was so short, I would love to see you again. Most welcome.
Hayley M - Feb 2023
Algehele gradering
Travelled to the WC for a sporting event - could not find accommodation close to the venue so chose Annie's Place instead and it was absolutely fabulous. I would choose to stay here again for the same event.
Annie's Place se terugvoer
I absolutely loved having Hayley and Jodi here. Such friendly and appreciative guests. Left the place neat and clean. I will surely welcome them back any day
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Really good.
Annie's Place se terugvoer
Thanks Susan. So glad you enjoyed your stay. It was lovely having you here and I would welcome you back any day!
Lee-roy M - Sep 2022
Algehele gradering
Jy voel onmiddelik tuis.
Annie's Place se terugvoer
Sulke oulike gaste. Mens voel sommer goed om hulle uit te help. Netjies en het nie eens geweet hulle is hier nie. Sal hulle enige tyd terug verwelkom
Mike H - Aug 2022
Algehele gradering
Annie's Place stay.
Annie's Place se terugvoer
Some of my favourite guests. Excellent communication and very neat. Love having guests like them!!
Cordesia K - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend! Sal definitief weer gaan.
Annie's Place se terugvoer
Baie dankie. So bly julle het lekker gerus. Sulke stil gaste dat ek amper vergeet het hier is nog mense! Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê em ek hoop regtig dat jul weer sal kom wanneer julle dit nodig het.
Elsabe B - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie nice.
Annie's Place se terugvoer
Ek is so bly julle kon lekker rus. Julle was sulke aangename, netjiese gaste. Ek sal julle enige dag terug verwelkom.
Elma K - Des 2022
Algehele gradering
Eenheid volledig toegerus, jy voel dadelik tuis.
Annie's Place se terugvoer
Ai, dis lekker om sulke gaste te hê. Elma was so stil en rustig dat ons amper vergeet het hulle is daar. Hulle het die plek baie netjies gelos, baie dankie.
Dr. Trunette (phd) J - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties behalwe vir die stort wat nie reg gewerk het nie. Eienaar gaan laat regmaak.
Annie's Place se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer. Dit was so n plesier om julle hier te kon hê!
Colin R - Sep 2022
Algehele gradering
Kalm, rustige sielstevrede.
Annie's Place se terugvoer
Colin is 'n rustige, tevrede gas. Was so lekker om hom hier te kon hê. Sal hom enige tyd terug verwelkom.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Sandthan Z - Des 2021
Algehele gradering
Was lieflike, baie rustig, veilig en baie netjies.
Annie's Place se terugvoer
Was so lekker om julle hier te kon hê. Julle was rustig en netjies, so wat wil jy meer hê.
Lekker gelag vir Mamma wat so vinnig al die skerp goed hoog genoeg gepak het!
Ek het al vergeet om daarna op te let! Sal julle enige tyd terug verwelkom
Cornelia H - Aug 2021
Algehele gradering
Huislik, netjies en gasvry.
Annie's Place se terugvoer
Dit is so 'n plesier om sulke gemaklike gaste te laat tuis voel.
Sien uit na julle volgende kuier.
Brenda W - Jul 2021
Algehele gradering
Fabulous!
Annie's Place se terugvoer
It was such a pleasure to host Brenda. Such a friendly easy-going lady. I am looking forward to hosting her again any day!
Chalin P - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig.
Annie's Place se terugvoer
Dit was regtig n plesier om Chalin hier te ontvang. So n maklike gas wat alles netjies agterlaat. Sal haar enige tyd weer huisves.
Candice S - Nov 2021
Algehele gradering
Everything was perfect.
Annie's Place se terugvoer
What a pleasure to have hosted you. Neat and friendly guests. I will welcome you back any day!
Shamiemah D - Jul 2021
Algehele gradering
A very nice place. Would definitely recommend.
Annie's Place se terugvoer
It was such a pleasure having you here. It really seemed like you enjoyed your weekend away. Would love to host you again.
Elzette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjies, rustig en goed geleë. Vriendelike ontvangs.
Annie's Place se terugvoer
Ek waardeer werklik hierdie aanbeveling. Ek poog om hierdie plekkie rustig en goed toegerus te maak sodat dit n ware rustydjie sal bied sonder dat jy iets kortkom. So bly julle het dit geniet.
Charlene S - Apr 2021
Algehele gradering
Die perfekte plek om alleentyd te geniet.
Annie's Place se terugvoer
Baie dankie. Dit is n seën vir my om te weet dat julle dit geniet het en lekker kon ontspan. Ek het intussen nog verbeteringe aangebring, so kom gerus weer!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang