Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annie's Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annie's Place is in Soneike, Kuilsrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe wat met die eienaars gedeel word, asook 'n tuisgimnasium en versorgde tuin.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Robin C
5.0
Uitstekend. Absoluut saligheid. Wonderlike gasvrou.
Sep 2024
Chandre M
Besigheidsreis
5.0
Clean, convenient and safe. I had to travel for training. The accommodation was clean, convenient and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Allison H
5.0
Would definitely stay at Annie's Place again. Annie's Place is very comfortable with everything you need. Safe, quiet, spotless and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Quinton L
Saam met lewensmaat
5.0
It was very peaceful and relaxing. Both my partner and I were very impressed with the presentation of the place. We could see that much...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
Very friendly. Excellent. Loved it. Will go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annie's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosmanstraat 48, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae7b957d230a9ea6e62066c5034b652f0e56cacec56d9668916ddf77923541fa16d5677f5df1316fcc2e85ad79e6b23b3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 48 Bosman Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.914491207064 18.678657593146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang