Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annika Self-catering & B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Annika Self-catering & B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magdel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P

Dierbare gasvrou wat alles voorsien wat mens nodig het. Ek het versoek dat sy 'n vorm van seep by die stort voorsien.

Hier is 'n individu wat graag haar beste vir haar gaste wil bied en daarom sal ek weer daar tuisgaan. Ook reg geprysde akkommodasie vir 'n skoon bed en badkamer as dit al is wat jy benodig. Die kamer het baie lig wat help met beurtkrag veral in die somer. Sy bied ook goeie kwaliteit koffie aan. Geen TV, maar dit het ek nie gemis nie.

Maverick M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maverick M

Great plekkie gewees.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad, alles was net so perfect.

Bernard S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S

Gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Baie hulpvaardig.

Nedine D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine D

It was so nice. Definitely worth the money.

My partner and I celebrated his birthday and we were able to braai next to our unit, where Nicoleen provide the braai facilities to us. She was so nice and welcoming.

Tegan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan F

Perfect getaway vir jou en jou eggenoot.

Dit was 'n rustige plekkie net om lekker te ontspan.

Annika Self-catering & B&B se terugvoer

Baie dankie Tegan, kom gerus weer. Geseënde Kersfees vir julle. Groete, Nicoleen

Annika Self-catering & B&B
Pendie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pendie V

Vriendelike, sakpas verblyf in 'n rustige omgewing.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou was baie behulpsaam met ons versoeke. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Dit het uitstekend voldoen aan ons vinnige oorslaap behoefte.

Annika Self-catering & B&B se terugvoer

Baue dankie, ek waardeer dit! Kom gerus weer. Vriendelike groete. Nicoleen

Annika Self-catering & B&B
Robert M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Ek kan sê my ontvangs was tops. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gesels. Op die einde van ons gesprek het ek aangedui dat ek beslis weer sal kom.

Ek sal enige tyd weer daar bespreek. Ek het laat daar aangekom. Die gasvrou was te bly om my te verwelkom. My opregte waardering aan die gasvrou. Sy sal my beslis weer sien. Baie spoedig! Die eenheid was skoon en netjies. Covid-19 prosedures was in plek. Die eenheid was ten volle ge-sanitize. Daardie eenheid was ten volle toegerus soos aangedui. Die venue is ideaal geleë. Stil, rustige area. Dis naby baie toeriste-aantrekkings. Ek is besonders impressed met die eenheid. Daar's nog vele venues in die area wat ek graag wil besoek.

Annika Self-catering & B&B se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was goed om dit te hoor. Kom gerus weer. Vriendrlike groete, Nicoleen

Annika Self-catering & B&B
Colette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Baie gemaklik.

Ons het heerlik gebly dankie, en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 21, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAwuxQuM7tklNgr47k53EOhHQ9dHRCBuQ8E4cFg51gmUk0spXQl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 21 Kiewiet Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.933156 18.83708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang