Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annika Self-catering & B&B

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Magdel P
1 nag
5.0
Jan 2023

Dierbare gasvrou wat alles voorsien wat mens nodig het. Ek het versoek dat sy 'n vorm van seep by die stort voorsien. Hier is 'n individu wat graag haar beste vir haar gaste wil bied en daarom sal ek weer daar tuisgaan. Ook reg geprysde akkommodasie vir 'n skoon bed en badkamer as dit al is wat jy benodig. Die kamer het baie lig wat help met beurtkrag veral in die somer. Sy bied ook goeie kwaliteit koffie aan. Geen TV, maar dit het ek nie gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maverick M
1 nag
4.8
Mei 2024

Great plekkie gewees. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, alles was net so perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Gerieflik. Vriendelike ontvangs. Baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nedine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

It was so nice. Definitely worth the money. My partner and I celebrated his birthday and we were able to braai next to our unit, where Nicoleen provide the braai facilities to us. She was so nice and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Perfect getaway vir jou en jou eggenoot. Dit was 'n rustige plekkie net om lekker te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Annika Self-catering & B&B
Baie dankie Tegan, kom gerus weer. Geseënde Kersfees vir julle. Groete, Nicoleen

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Vriendelike, sakpas verblyf in 'n rustige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou was baie behulpsaam met ons versoeke. Die kamer was skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Dit het uitstekend voldoen aan ons vinnige oorslaap behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Annika Self-catering & B&B
Baue dankie, ek waardeer dit! Kom gerus weer. Vriendelike groete. Nicoleen

Robert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Ek kan sê my ontvangs was tops. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gesels. Op die einde van ons gesprek het ek aangedui dat ek beslis weer sal kom. Ek sal enige tyd weer daar bespreek. Ek het laat daar aangekom. Die gasvrou was te bly om my te verwelkom. My opregte waardering aan die gasvrou. Sy sal my beslis weer sien. Baie spoedig! Die eenheid was skoon en netjies. Covid-19 prosedures was in plek. Die eenheid was ten volle ge-sanitize. Daardie eenheid was ten volle toegerus soos aangedui. Die venue is ideaal geleë. Stil, rustige area. Dis naby baie toeriste-aantrekkings. Ek is besonders impressed met die eenheid. Daar's nog vele venues in die area wat ek graag wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoleen
Annika Self-catering & B&B
Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was goed om dit te hoor. Kom gerus weer. Vriendrlike groete, Nicoleen

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie gemaklik. Ons het heerlik gebly dankie, en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 21, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAwuxQuM7tklNgr47k53EOhHQ9dHRCBuQ8E4cFg51gmUk0spXQl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 21 Kiewiet Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.933156 18.83708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang