Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ann's Lodge & Camping

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Danie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Netjies, skoon en goed toegerus. Baie interessante en eksentrieke dekor. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Prima verblijf. Nette chalets. Vriendelijke eigenaresse, kamers zijn schoon en groot. Klein keukentje met koelkast. Restaurant bij de lodge is lekker en niet te duur. Ze helpen graag bij het regelen van een bezoek aan een Himba dorp vlakbij.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Ongelooflik mooi en netjies, stylvol en alles wat nodig is. Ann's Self-Catering het al ons verwagtinge oortref. Dis 'n juweel in die verafgeleë Kamanjab. Ann is 'n wonderlike gasvrye en hulpvaardige gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel. Ons het in 'n selfsorghuisie gebly en dit was pragtig, stylvol met luukse bed en beddegoed en ongelooflike kombuisie in 'n kas. Ek sal dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ann's Lodge & Camping
Goeie dag Michael, Baie dankie vir u terugvoering. Baie bly u het dit geniet. Kom besoek ons gerus weer. Groete

Marion M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2019

Mooi ingerigte selfsorgeenhede Baie netjiese eenhede met ‘n lekker stoep en braaiplek. Klein kombuis ook goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs. Sou graag ysblokkies in vrieskas wou hê. Nuwe restaurant op die perseel in aanbou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene V
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Mooi kampterrein met pragtige uitsig. Die waterdruk was baie laag op die boonste kampterrein en dit kan dalk aandag ontvang. Toegang deur buite-partye is moontlik en dit kan 'n kommer wees, al is dit 'n afgeleë plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Ann's Lodge & Camping
Baie jammer oor waterdruk maar dit is 'n probleem van Kamanjab Village Council waar water skaars is en nie genoeg water kan lewer nie.Ons het nou 24 uur sekeriteids wag aangestel,wat dit darem veileger maak. Baie dankie J STRAUSS

Alwyn M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2019

Huisies is goed ingerig en die uitsig is mooi. Die webtuiste se pryse was nie korrek aan ons deurgegee nie en ons moes by aankoms 'n addisionele R500 betaal. Die huisie het na rook geruik en omdat nie een van ons rokers is nie, was dit nie baie aangenaam nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Ann's Lodge & Camping
Ons is baie jammer, oor die pryse. Die rook reuk sal ons op let, want dit kan agv verskeie oorsake wees. Baie dankie vir die inligting, ons werk daar aan. Hoop dat u verblyf verder lekker was. Kom gerus weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R360
R360 R324
per nag, vir 2 mense
Vanaf R360
R360 R324
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 190, Kamanjab, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAver5t36zLPM3TGYS65bQhZp895Ju5wVW1PRgatr4oBzpx54m6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R360 nouVanaf R324 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Plot 190 Kamanjab 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.622235956 14.836794841677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang