Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AnnVilla Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Bernard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Perfek vir kort of lank bly! Goeie waarde vir geld, beste stort al ooit beleef by 'n gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Comfortable stay in Klerksdorp. Very clean and comfortable if you need to stay in Klerksdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Pleasant and comfy. Nice breakfast. No complaints with short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Pragtige kamers wat skoon en netjies was. Dit was heerlik om 2 aande hier te bly. Die diens was vriendlik. Ontbyt heerlik. Lekker stil en geen geraas in nag en baie, baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2020

Baie mooi plek. Goeie diens. Sal beslis weer by AnnVilla oorbly. Baie mooi plek met baie goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gloudi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Baie netjiese fasiliteite. Bestuur kan egter verbeter. Ons is 3 keer van kamer verskuif aangesien daar 'n kommunikasie-gaping was tussen bestuur en die personeel wat die kamers regmaak voor gaste arriveer.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Wonderlik. Baie lekker gebly en alles is wonderlik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2018

Nooit enige probleme by AnnVilla nie, altyd uitstekende diens. Gerieflike gastehuis en aanbeveelbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2017

'n Verblyfervaring wat min te vind is! Hulle noem dit 'n gastehuis, maar ek noem dit 'n boetiek-hotel. Geluk aan die eienaar wat hierdie 'n klein haven gemaak het. Stylvol, smaakvol, uniek. Ons sal terugkom hierheen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
AnnVilla Guest House
Baie dankie vir die kompliment! Julle is altyd welkom by AnnVilla! Annemarie Styger en die AnnVilla span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pixiestraat 6, Irenepark, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6966e318c609c3d30dbb25921ac272a811e84648c6b603ecf0a3b13a81d8522b405fab4c69e490b59bf1f187371b349a28d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 6 Pixie Street Irenepark 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.852419 26.667514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang