Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Another World Garden Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-straat 55, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Another World Garden Studio is 'n eenheid in Sandton, naby Bryanston Country Club, alle belangrike hoofweë en 'n rits fantastiese winkels en restaurante.

Due oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 gemeenskaplike area en 'n en suite-badkamer. Die gemeenskaplike area het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n bad.

Daar is 'n sitarea, etenstafel, kombuisie en privaat stoep. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel of op die stoep geniet.

Daar is 'n TV en gratis WiFi, asook 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Mount-straat 55, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-straat 55, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ad6d491c269d000c75a792d5cb09138f3e6f09246203eab8a72e44b824c4db822a26acc70112990cb5f2d65e97c71fbe4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 55 Mount Street Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.05281172173 28.029586866656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang