Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anri Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Marié M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjiese veilige verblyf weg van die N1 se verkeer. Baie dankie weer eens vir 'n rustige oorslaap in jul netjiese woonstel. Ons word altyd vriendelik ontvang. Motor is veilig geparkeer. Ons sien jul beslis weer as ons in Bloemfontein moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en waarde vir geld. Baie gerieflike ligging met alles wat mens nodig het. Aangename gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie netjies, heerlike warm beddegoed gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Baie aangename verblyf gehad. Dankie. Geen probleem gehad. Alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Heerlik gebly en gerieflik naby restaurant en winkels. Die matras van die x. dubbelbed kan dalk vervang word. Het baie lekker gebly, baie gerieflik en privaat. Die kuier area buite was regtig 'n bonus, lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Het heerlik gebly, alles was netjies, skoon en gerieflik gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Pleasant situation. Lovely place to break travel and relax. Extremely suitable for our purposes. Good security and well kept gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Ideale oorslaap-opsie. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sjani D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Alles was baie goed en mooi skoon. Die yskas maak net nie koud nie. Kyk asseblief na die yskas. Dit is aan, maar maak nie koud nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

'n Gemaklike oornagplek vir moeë reisigers. Netjies, skoon, vriendelike ontvangs. Voldoen aan alle basiese behoeftes. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang