Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anri Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Anri Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marié M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié M

Netjiese veilige verblyf weg van die N1 se verkeer.

Baie dankie weer eens vir 'n rustige oorslaap in jul netjiese woonstel. Ons word altyd vriendelik ontvang. Motor is veilig geparkeer. Ons sien jul beslis weer as ons in Bloemfontein moet oorslaap.

Henry W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Gerieflik en waarde vir geld.

Baie gerieflike ligging met alles wat mens nodig het. Aangename gasvrou en -heer.

Christel P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel P

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Baie netjies, heerlike warm beddegoed gehad.

Lood M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood M

Baie aangename verblyf gehad. Dankie.

Geen probleem gehad. Alles 100%.

Ester J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester J

Heerlik gebly en gerieflik naby restaurant en winkels.

Die matras van die x. dubbelbed kan dalk vervang word. Het baie lekker gebly, baie gerieflik en privaat. Die kuier area buite was regtig 'n bonus, lekker rustig.

Yvette M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette M

Waarde vir geld.

Het heerlik gebly, alles was netjies, skoon en gerieflik gewees.

Glenn G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

Pleasant situation. Lovely place to break travel and relax.

Extremely suitable for our purposes. Good security and well kept gardens.

Zelda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Ideale oorslaap-opsie.

Baie netjies en gerieflik.

Sjani D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D

Alles was baie goed en mooi skoon. Die yskas maak net nie koud nie.

Kyk asseblief na die yskas. Dit is aan, maar maak nie koud nie.

Daan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan C

'n Gemaklike oornagplek vir moeë reisigers.

Netjies, skoon, vriendelike ontvangs. Voldoen aan alle basiese behoeftes. Ons was baie tevrede.

Carolina B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina B

Was heerlik. Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Kom beslis weer.

Die ligging is beslis perfek. Die kamerdiens elke dag hou die plek netjies. Plek is baie ruim. Lekker atmosfeer.

Rene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Jy sal weer en weer van hulle gebruik maak, ek is baie beïndruk gewees !

Na 9 ure op die pad, was dit huis gewees. Skoon netjies, alles wat jy nodig het, fantastiese matras om op te slaap, seep in die stort, handdoeke ens. Ek sal met die grootste vrymoedigheid Anri Guest House aanbeveel. Baie dankie George, as ek uitgespaar bly, sal julle jaarliks my oornagpunt wees!

Anri Guest House se terugvoer

Baie dankie Rene vir die terugvoer, julle is altyd welkom!

Anri Guest House
Annali B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annali B

Gasvrou gee besonder om vir gaste.

Dit was aangenaam om daar te oornag. Baie dankie.

Liezel G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G

Skoon en netjies. Als wat jy nodig het vir oornag.

100% vir oornag doeleindes.

Sophia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V

Netjies en gemaklik.

Sien sterre.

Estelle N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Heerlik hier gebly vir 2 nagte - dankie aan George en span.

Baie ruim vertrekke, toegeboude stoe en pragtige tuinuitsig. Volledige kombuis en braaigeriewe het my verras. Netflix en WiFi was ook 'n groot bonus.

Frans B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans B

Nie so lekker nie.

Die eienaar bevraagteken my laat aankoms. Ons was 7 uur daar. Hy sê nie die voordeur kan nie sluit nie. Slot is stukkend. Geen tafel in die huis om op te eet nie. Ons moes op beddens sit en eet. Alles is so klein en op 'n hoop.

Schalk J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk J

Aangename ontvangs.

Baie netjiese akkommodasie. Het net oornagplek nodig gehad. Die verblyf was aangenaam.

Goosen L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goosen L

Baie goeie ervaring.

Sal verseker weer daar oorbly, goeie diens, netjies,. goed geleë.

Elna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Veilige, ruim woonstel. Skoon en netjies. Baie sentraal en rustige omgewing. Sal vir seker weer daar bly.

Veilige ruim woonstel. Privaat. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sentraal in rustige omgewing.

Tim J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim J

Great stay.

Easy to find. Great host. Clean unit. My dogs were welcomed and they had a courtyard. Only issue was neighbour's dog that barked all night, but lucky for the WiF, I played music to drown out the dogs barking. Clearly, nothing to do with Anri Guest House.

Erika F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Rustig en veilige woonbuurt.

Gasvry en vriendelike diens, voldoen aan alles.

Jeanette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Vinnige kuier, maar lekker kuier.

Ons, ons twee kinders en ouers het by Anri Gastehuis oornag op pad na Jeffreysbaai. Ons het lekker gerus en baie lekker geslaap.

Nonette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonette V

Fantasties!

Honde-kinders was welkom en daar was 'n beskutte area waar hulle kon bly, sodat ons kon gaan eet. Hoogs aanbeveel.

Wilna M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Skoon en mooi plekkie, heerlik vir oornag.

Heerlike plekkie om te oornag. Akkommodasie is baie mooi en netjies en skoon. Gerieflike groot stort en groot yskas en vrieskas om goed in te kan bêre.

Ferdinand P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand P

Rustige oornagverblyf na 'n lang pad.

Die diens was baie vriendelik en die sms-boodskappe voor ons aankoms word baie waardeer. Met aankoms was die area geraak deur beurtkrag - ons waardeer die voorsiening van die liggie en flitsie in die woonstel as gevolg daarvan. Die tuine is pragtig en die woonstel goed toegerus met genoegsame ruimte vir al die bagasie. Ons sal beslis weer daar oornag.

Jellene E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jellene E

Baie netjiese verblyf. Vir seker waarde vir geld.

Bekostigbaar, baie netjies en gerieflik.

Kobus F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F

Vriendelik, gerieflik, stil.

Baie lekker en gerieflik. Vriendelike ontvangs.

Gert V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Was baie goed.

Sentraal vir ons op pad huis toe.

Thomas T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas T

Sien sterre.

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Beddens het lekker geslaap. Baie naby aan die besige straat, dus hoor jy die verkeer in die kamer.

Candi J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Candi J

Impractical layout, some fixing up is needed.

The guesthouse is impractical, no washing up sinks and cleaning area inside. There is a sink outside, in the courtyard off the main bedroom which we used to wash dishes. There was no dishwashing liquid, only a bottle of what seemed like bubble bath. The beds were very flimsy, as well as the main bed being very small (think it was a double bed ). The bunk beds in the main bedroom didn’t have a ladder for my daughter to use to climb to the top bunk, she had to monkey her way up. No one had a good nights rest, and we had just travelled from CT, and needed to travel the rest of the distance to PTA the next day, so a good nights rest was needed by all. The shower head was broken, so water was squirting out from all angles. We have stayed at many lovely places in Bloem on our travels back from holiday in Decembers, but this would definitely not be one I would recommend. Very disappointed.

Rosemarie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie M

Wow, what a wonderful stopover. We will most definitely make use of Anri Guesthouse again.

My husband and I enjoyed our stop over at Anri Guesthouse so much, clean, tidy and homely. The guesthouse owner, George is such a wonderful host. Professional, kind and dedicated and extremely helpful. Thank you for a wonderful time.

Monty G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty G

Was baie lekker om daar te kon slaap. Die eienaar was baie vriendelik

Baie lekker plekkie gewees, naby geleë aan alles wat ons wou doen.

Jesmeanne A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmeanne A

Dit was slegs n oornag bespreking , beslis n ideale plek vir n ruskans . Baie dankie dat u gedurig ko takgemaak het op die langpad.

Vriendelike ontvangs met verwysings waar eetplekke is en die pad na ons bestemming.

Hanri W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri W

Ons sal weer by Anri Guest House gaan bly.

Dit is vreemd dat die kombuiswasbak is nie in 'n werkende toestand is nie.

Francois P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Netjiese woonstel, goeie waarde vir geld.

Tevrede met verblyf en diens. Sal weer daar bespreek.

Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie vriendelike diens en seker die beste waarde vir geld wat jy kan kry.

Alles het glad verloop met besprekings. Dit was die maklikste wat ek ooit bespreek, betaal en lekker gebly het.

Etienne T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne T

Lekker rustig

Ons is baie vriendelik ontvang Plekkie was lekker ruim en skoon die woonvertrek het net teveel beddens en die tv se opvangs baie swak maar ons het baie lekker gebly en honde was gelukkig. Baie dankie sal weer daar gaan bly

Charles B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles B

Spacious and comfortable

Nice comfortable clean place to stay.

Jacobus W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus W

Waarde vir geld vir oornagplek.

Vriendelike ontvangs. Lekker geslaap met lugversorging in die kamers, veral in Desember. Eienaar het hul privaat braaiplekkie vir ons beskikbaar gestel om 'n vleisie te braai, word opreg waardeer. Baie veilige parkering. Enigste negatief is die klein kombuisie, veral as jy 'n groot gesin het.

Owen B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen B

Het net oorgeslaap.

Geen. Goed vir ons doel.

Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, skoon en veilig.

Elmarie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Baie gemaklik.

Diens was bie goed! Kamer en beddens was skoon en warm!

Magriet P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Lekker gebly.

Lekker geslaap en heerlike warm stort. Veilige parkering. Netjiese tuin. Naby winkels.

Diana M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana M

Dit was 'n aangename blyplekkie.

Het die diens baie gasvry beleef. Die plekkie was goed ingerig en dit wat ons nodig gehad het was daar. Sal definitief weer daar gaan bly.

Anri Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, Diana. Julle is altyd welkom hier by ons.

Groete,
George

Anri Guest House
Marissa V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa V

Heerlik.

Baie netjiese woonstel. Alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer die plek bespreek.

Lelanie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M

Goeie oornagverblyf.

Die kamer is goed ingerig en ruim, maar die wasbak vir skottelgoed is nie gekoppel nie.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang