Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anri Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rene V
1 nag
5.0
Des 2024

Troeteldier vriendelik, lekker verblyf. Vriendelike ontvangs, fantastiese plek saam jou troeteldiere. Dit was my 2de keer by Anri, en sal weer daar gaan oorslaap op pad na PE.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan N
1 nag
5.0
Des 2024

Very pleasant and comfortable stay. Room was spacious and very neat, beds were clean and comfortable. Very pleasant stay, close to shopping centres and the N1 in a safe neighbourhood with secure parking as well. Would recommend or stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die ligging is perfek, als is skoon en netjies. Ons het ons tyd baie geniet en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janri L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Gemaklik en netjies. Ons het lekker gebly - die lugversorging het net nie gewerk nie, en die een kamer het nie 'n waaier nie, so dit was vrek warm! Die plek is baie netjies en mooi, en vir die prys wat mens betaal, regtig puik!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina V
1 nag
4.0
Jan 2025

Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Naby alles en baie stil en rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik, en so rustig. Ons het so lekker gebly. Baie mooi tuin, en so rustig. Sal julle vir seker aanbeveel aan meer gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very pleasant and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjiese veilige verblyf weg van die N1 se verkeer. Baie dankie weer eens vir 'n rustige oorslaap in jul netjiese woonstel. Ons word altyd vriendelik ontvang. Motor is veilig geparkeer. Ons sien jul beslis weer as ons in Bloemfontein moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en waarde vir geld. Baie gerieflike ligging met alles wat mens nodig het. Aangename gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie netjies, heerlike warm beddegoed gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang