Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anri Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R570 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anri Guest House is 'n klein, bekende, selfsorg-instansie in Bloemfontein. Dié gastehuis is in 'n pragtige tuin en is in Dan Pienaar geleë, met maklike toegang tot die N1. Dit is die ideale oorslaapplek vir gaste wat na die kus reis of die area vir sportgeleenthede, besigheid of familie besoek.

Die gastehuis het 2 eenhede. Al die kamers het 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Al die kamers het lugversorging. Indien gaste die lugversorging in oormaat gebruik, sal 'n fooi gehef word. Al die kamers het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook geslotekringtelevisie in die openbare areas en 24 uur-sekuriteit wat die perseel en buurt patrolleer.

Die gastehuis is naby winkelsentrums, sportgronde, verskeie restaurante, skole en die Mediclinic Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Frans T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, en so rustig. Ons het so lekker gebly. Baie mooi tuin, en so rustig. Sal julle vir seker aanbeveel aan meer gaste.
Okt 2024
Kevin G
5.0
Very pleasant and friendly staff. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marié M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese veilige verblyf weg van die N1 se verkeer. Baie dankie weer eens vir 'n rustige oorslaap in jul netjiese woonstel. Ons word altyd vriendelik ...
Sien meer
Aug 2024
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en waarde vir geld. Baie gerieflike ligging met alles wat mens nodig het. Aangename gasvrou en -heer.
Jul 2024
Christel P
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie netjies, heerlike warm beddegoed gehad.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Anri Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 135, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOabjkPcxMRwh8hMlfRWSIeU1Cxb8pemyGGchbM6H2SV5pNw03y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 135 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.0865 26.21927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang