Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anro Safaris Bush Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Laai jou batterye vir die nuwejaar Dit was 'n heerlike naweek in die pragtige groen bosveld. Dries en Ronelle het 'n passie vir wat hulle doen. Gasheer en -vrou duisend. Die wildrit was ongelooflik lekker en ons het baie wild gesien. Dries ken sy plaas en het vertel so ver as wat ons gery het. Nie net van die wild nie maar ook hoe die veld instand gehou moet word. Beveel dit aan vir enige iemand wat net lus is om bietjie weg te kom en die stilte te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desj G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Nice, peaceful, relaxing. Only suggestion would be to give better direction signs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Anro Safaris Bush Camp
Good day Desj, Thank you for your review. We have a problem with the buffaloes tending to damage our signboards. We will look into the matter. Regards

Susan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Rustig en pragtige natuurskoon. Dries en Ronel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Die wildtoer saam met Dries was 'n besonderse leersame en genotvolle uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Stukkie Hemel op aarde! Was wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Anro Safaris Bush Camp
Goeie More Erika, ons is baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Petrus B
Kort verblyf
4.8
Mei 2018

Fantasties! Andrea was 'n awesome gasvrou/wildbesigtigings bestuurder. Baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die plaas en gastehuis aanbeveel. Sou graag wou selfdrive/stap, maar aangesien hulle teel met wild was dit nie moontlik nie. Die wildritte was wel wonderlik en Andrea het regtig uit haar pad uit gegaan om dit vir ons lekker te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Anro Safaris Bush Camp
Goeie Middag Pierre Baie dankie vir die pragtige aanmerking, julle was sowaar n pragtige groep en ek hoop om julle gou weer te sien! Ek verstaan dat dit 'n behoefte is vir gaste om self te bestuur in die wildkamp, maar ons gaan nog aan 'n plan werk. Lekker dag Groete Andria

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2018

Rustige plaasatmosfeer. Ons het in die lodge gebly. Dit was 'n stil en rustige plaasatmosfeer. Die wildrit saam met Oom Dries was leersaam en insiggewend, sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh S
1 nag
4.0
Apr 2017

Beautiful secluded place. Anro was really nice and the facilities are good. Perhaps an intercom system can be put at the main gate for better communication on arrival as the signal for cell phone communication is not too reliable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louw V
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2017

Die akkommodasie in huis uitstekend, maar: Moet asb. nooit sononder daar kom nie. Dit is ongeveer 7,3 km grondpad in waarvan die laate 3,5 km baie verwarend is. Daar is nie genoeg aanwysings nie. Die eienaar en sy plaasbestuurder het ons uiteindelik gevind. Toe ek ordentlik vra hoekom die aanduidings so swak is, het die eienaar gevloek en gesê: "Hier is baie borde, maak oop jou oë dan sal jy sien." Ek was baie ontsteld, my man praat nie eens so met my nie en die aanduidings is werklik nie goed nie. Ek het die eienaar gesê dat ek dit gaan rapporteer, waar hy gesê het ek kan, maar daar was al baie klagtes. Die is nie die eerste klagte oor die pad na die huis toe nie. Ek let op dat ander besoekers dieselfde klagte gehad het. Vir so spogplek is dit swak.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Anro Safaris Bush Camp
Graag antwoord Anro Safaris as volg: Die kliënt het ons hospitalteitsbestuuderes op 24 Mei 2017 om 16h30 gebel om die padaanwysings en hekkode uit te vind. Later het hulle me. Cronje geskakel om te sê dat hulle laat sal arriveer a.g.v. 'n vertraging by Martinsdrift grenspos. Hulle het weer vanaf Lephalale gebel en me. Cronje het net betyds hulle op die regte pad na Vaalwater beduie aangesien hulle die verkeerde pad geneem het. Me. Cronje het ook aan hulle die hekkode verskaf en hulle versoek om daarvandaan ons te bel om hulle te ontmoet, maar hulle het dit nie gedoen nie en bloot die wildpaas ingery. Terloops, hulle het 4 weerkaatsende aanwysings nie raakgesien nie en gevolglik verdwaal. Ek is van mening dat die gaste baie moeg was na 'n uitputtende reis deur Botswana wat moontlik bygedra het tot hul frustrasie. Die res is geskiedenis en hule het hul verblyf geniet. Na hul vertrek die volgende oggend het ek ontdek dat een van die hekke beskadig is, maar dit is herstel. Terloops, ons het aanhegsel borde met die woord 'Lodge' bestel en vertrou dat gaste in die toekoms nie sal verdwaal nie. Groete, Anro Safaris

Frieda V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2016

Goeie akkommodasie. Baie mooi gerieflike plaashuis - heerlik oornag. Ons het die gastehuis gebly en dit is net baie ver met die plaaspad in.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2015

Dit is die moeite en die afstand se ry werd! Baie mooi plek en mens voel sommer dadelik tuis as jy daar inloop. Gaan vir seker teruggaan en baie langer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4 van die Slangfontein-plaas, 641LQ, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185aff41c72a9e721f8d9386f30c3c8c901ee9e8d1071206138807cd688c28844a593c66fbb8064461fb95e94555b5ca0637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 4 of the farm Slangfontein 641LQ 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.965039706225 27.611721894512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang