Ans se Plek
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Murray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
James M - Jun 2024
Algehele gradering
Het 'n uitstekende tyd gehad.
Ans se Plek se terugvoer
Ek is bly julle het die tydjie op Hartenbos geniet. Seën vir jul werk.
Monica O - Jun 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Ans se Plek se terugvoer
Dit was net 'n fees om julle te ontvang het. Hoop om dit binnekort weer te doen.
Leon F - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en sommer net 'n lekker plekkie om in te bly.
Ans se Plek se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier. Sien julle binnekort weer!
Johan T - Mrt 2022
Algehele gradering
Langnaweek was absoluut fantasties en ons het baie lekker gekuier by Ans se Plek.
Ans se Plek se terugvoer
Dit was 'n vreugde om julle ontvang. Hoop ons maak binnekort weer so!
Renata B - Sep 2022
Algehele gradering
Wow, fantastic.
Lees meerAns se Plek se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang en dankie dat julle die nuwe braai uitprobeer het. Sien julle binnekort weer.
Martie V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was Wonderlik.
Ans se Plek se terugvoer
Martie, dit was baie lekker om julle te ontvang en dit lyk my ons doen dit weer!
Leonie D - Sep 2021
Algehele gradering
Murry was very helpfull and professional.
Ans se Plek se terugvoer
It was only a pleasure. Hope to see you again soon.
Jeremia B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik en dit is alles wat 'n mens nodig het om lekker te kan ontspan en te slaap.
Ans se Plek se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle binnekort weer te sien. Daar is ook nuwe beddens, matrasse en 'n stoof ingesit, kort voordat julle gekom het.
Janet J - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, kort net 'n afdak vir braaiplek.
Ans se Plek se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Ons wil graag 'n afdak opsit maar wonder nog of ons nie die braai area moet skuif na die voorkant van die huis nie.
Ons ontvang jul graag weer.
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam en lekker naby die strand.
Ans se Plek se terugvoer
Dankie Susan, ons hoop om julle weer te kan ontvang. Ons het die huis nog nooit so skoon gekry nie. Julle verdien beslis ook 5 stêrre, as gaste.
Carla A - Aug 2017
Algehele gradering
Te kort.
Lees meerAns se Plek se terugvoer
Carla, dit was lekker om julle te ontvang. Hoop julle sal weer van ons gebruik maak!
Jacobus N - Jan 2017
Algehele gradering
Besoek aan Hartenbos was aangenaam - verblyf ietwat negatief.
Lees meerAns se Plek se terugvoer
Koos, jammer om te hoor dat julle nie 100% gelukkig was nie. Die loodgieter is tans by die woning om te kyk na die gas geyser (kon nie iemand oor die vakansie dae kry nie). Ons verbeter die huis deurgans en die matras sal volgende op die lys wees. Niemand anders het nog oor die reuk gekla nie (ons was self daar die week van te vore) maar sal dit verder ondersoek.
Francois D - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Ans se Plek se terugvoer
Francois, dit was lekker om jou en jou gesin te kon ontvang. Klink my ons maak weer so!
Leon L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies met alle geriewe tot jou beskikking.
Ans se Plek se terugvoer
'n Groot plesier. Hoop om jou weer binnekort te sien!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang