Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ans se Plek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
James M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Het 'n uitstekende tyd gehad. Baie lekker gebly. Lekker ontspan. Heerlike tyd gehad. Lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Ek is bly julle het die tydjie op Hartenbos geniet. Seën vir jul werk.

Monica O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Huis weg van die huis af. Ons het so lekker gebly en gekuier. Die gasheer was baie behulpsaam en die huis is goed toegerus, netjies. Ons het heerlik gebly, gebraai en gekuier. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Dit was net 'n fees om julle te ontvang het. Hoop om dit binnekort weer te doen.

Leon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Gerieflik, skoon en sommer net 'n lekker plekkie om in te bly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Bly julle het lekker gekuier. Sien julle binnekort weer!

Johan T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Langnaweek was absoluut fantasties en ons het baie lekker gekuier by Ans se Plek. Huis is fantasties met alles wat jy nodig het, het die stap na die strand en winkels geniet en die feit dat dit so veilig was is 'n bonus. Sa net aanbeveel dat eienaars daaroor moet dink om 'n onderdakbraai te kry, maar verder was alles perfek en ons sal beslis weer na Ans se Plek toe kom. Alles was top notch. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Dit was 'n vreugde om julle ontvang. Hoop ons maak binnekort weer so!

Renata B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Wow, fantastic. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Die huis is toegerus met alles en nog wat. Daar was genoeg spasie vir almal, kamers lekker groot. Het baie lekker gekuier en gebly, loopafstand see toe, winkels toe, orals. Het dit baie geniet. Die huis het jou baie tuis laat voel, en die kinders het ook lekker buite gespeel. Daar is 'n nuwe braai buite gebou met skadu net, lekker tot laat in die aand buite gesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Dit was lekker om julle te ontvang en dankie dat julle die nuwe braai uitprobeer het. Sien julle binnekort weer.

Martie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Dit was Wonderlik. Ans se Plek het alles wat jy nodig het. Tot genoeg speelplek vir 2 woelige Kleuters. Die persoon wat 'n luukse blyplek soek moet verby hou. Hier kom jy rus sonder dat jy bang is die kinders breek iets. Stapafstand van alles af. Baie lekker gekuier. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Martie, dit was baie lekker om julle te ontvang en dit lyk my ons doen dit weer!

Leonie D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Murry was very helpfull and professional. Great experience and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
It was only a pleasure. Hope to see you again soon.

Jeremia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Baie gerieflik en gemaklik en dit is alles wat 'n mens nodig het om lekker te kan ontspan en te slaap. Rustigheid, ontspanning, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Dit was lekker om julle te ontvang. Hoop om julle binnekort weer te sien. Daar is ook nuwe beddens, matrasse en 'n stoof ingesit, kort voordat julle gekom het.

Janet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2018

Baie lekker plekkie, kort net 'n afdak vir braaiplek. Dit was baie lekker om by Ans se Plek te bly. Dit was naby aan die strand en winkels. Hulle kan dalk net dink daaraan om 'n afdak op te sit by die braai-area.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Murray
Ans se Plek
Dankie vir jul terugvoer. Ons wil graag 'n afdak opsit maar wonder nog of ons nie die braai area moet skuif na die voorkant van die huis nie. Ons ontvang jul graag weer.

Susan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Aangenaam en lekker naby die strand. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Die huis is toegerus met alles en nog wat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Murray
Ans se Plek
Dankie Susan, ons hoop om julle weer te kan ontvang. Ons het die huis nog nooit so skoon gekry nie. Julle verdien beslis ook 5 stêrre, as gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Murray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed4c5569435bdc5581f6bf3d54ac1a9ae8791a08b8238441b2f7a0949e58b78cff92909320f242f05b838c4acf0c95b8159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 15 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12998 22.1149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang