Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ans se Plek

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 R2 320 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ans se Plek is 'n selfsorg-vakansiehuis wat naby die strand in Hartenbos geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, en dit is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 4 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die ruim oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Disney+, Prime Video, YouTube en Showmax. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n oond met 'n gasstoof, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en ander toebehore.

Onbeperkte vesel-Wi-Fi is beskikbaar. Verskeie kamers het gloeilampe vir beurtkrag en die TV en Wi-Fi sal tydens beurtkrag werk. Die eiendom beskik oor 'n buitebraai-area en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Ans se Plek is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante. Dit is 3 km se ry vanaf 'n groot winkelsentrum, en 13 km se ry vanaf Mosselbaai se sentrale plek waar 'n mens restaurante, museums en ander besienswaardighede sal vind.

'n Vierde kamer met 2 enkelbeddens kan gereël word met 'n badkamer, wat op spesiale versoek beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Murray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ans se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magersfonteinlaan 15, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ed4c5569435bdc5581f6bf3d54ac1a9ae8791a08b8238441b2f7a0949e58b78cff92909320f242f05b838c4acf0c95b8159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 15 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12998 22.1149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang