Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anson Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ansonstraat 1, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anson Cottage is 'n selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Robertsham, Johannesburg, naby al die groot snelweë en sowat 1,6 km vanaf Golf Reef City Pretpark en die Apartheidsmuseum. Die Glen Winkelsentrum is ongeveer 5 km weg. Die kothuis is die ideale keuse as jy 'n ontspanne vakansie beplan, by vriende en familie kuier, op 'n sakereis, of selfs net as 'n naweekwegbreek.

Anson Cottage kan tot 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer en 'n tweede tussenliggende slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Daar is 'n tussenliggende kamer met 'n stapelbed, ideaal vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie.

Die kothuis word besit en bestuur deur jou gashere, Azaad en Faeeza, wat jou kan help met enige navrae wat jy mag hê.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Azaad Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ansonstraat 1, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ansonstraat 1, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bdc38878871fba1043dcfffa09bbb267fcef77b78c46511ae8b6c6e0db6c9933653d564affc9329279d3887179e514a964?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 Anson Street Robertsham 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.255737835582 28.008102063824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang