Ansteys Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Foreshore-weg 76, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ansteys Holiday Home is 'n seefront-vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Bluff, Durban bied. Die huis is oorkant die pad van die strand en dit spog ook met 'n lieflike see-uitsig.
Dié dupleks bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, een het 'n stort en die ander een het 'n bad. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die huis spog ook met 'n swembad.
Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Foreshore-weg 76, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ansteys Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ocean View Ansteys Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Foreshore-weg 76, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang