Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anta Boga Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Berche Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Anta Boga Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
John A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Netjies, skoon.

Ons het baie lekker gebly daar in Bloemfontein.

Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Gerieflik, skoon en veilig.

Baie lekker en gerieflike oornag slaapplek. Die kamer was silwerskoon en beddegoed kraakvars. Die badkamer is groot en gerieflik - 'n warm stort en alles het piekfyn gewerk.

Carmen Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen Z

Relaxing, absolutely worth it, breakfast was amazing.

The price should include the breakfast or provide the option of breakfast, when we arrived we thought breakfast was included as per the Hotel's website nonetheless still value for money.

Rochelle K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K

Pragtige en netjiese hotel.

Ons het lekker gebly, die hotel is baie netjies kamers is pragtig en personeel is baie professioneel.

Dave V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V

Baie goed, netjies, luuks en vriendelik.

Enigste negatiewe belewenis was dat hulle my geskakel het later die middag nadat ons die oggend uit is met die vraag waarom ek nie ons ontbyt betaal het nie - terwyl ons glad nie ontbyt geëet het nie, ook nie aangedui het dat ons wou hê nie. Verder was alles baie goed.

Cobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Netjies en skoon.

Netjies en skoon en veilig.

Theo B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

As always it was very good.

Unfortunately, we had to contact reception to tell some customers to keep it down as it was after 1 am and they were moving chairs and there was loud laughter. Difficult to sleep. But then they must have been told to tone it down.

Jaco L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Gerieflik en veilig

Dankie vir die heerlike verblyf!

Danie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie O

Kan meer aandag gee aan spyskaart.

Paar opsies vir die mooi hotel word op 'n stuk ou papier voor jou gesit met 3 of 4 keuses op spyskaart, en die wat jou bedien, jy moet gou klaar eet want hul wil nou klaarmaak en dit is 6.30 in aand.

Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Baie netjies, ruim en skoon.

Net jammer van die omgewing. Gelukkig is daar streng sekuriteit binne in die plek, maar ek sal dit nie waag om buite die plek te stap nie. Ons het ’n kussing daar vergeet en het daaroor geskakel. Wag steeds na 4 dae vir terugvoer.

Karin W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W

Ons het al seker 7 keer daar gebly! Plek gaan volgens ons agteruit! Dit is wel skoon en netjies, maar weet nie of hul nog 5-ster moet wees nie.

Puik geleë. Hoop hulle gradeer vinnig op!

Donna-lida V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Donna-lida V

Ekstra kostes

Sien onder.

Arina J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J

Dit was slegs een aand oorslaap. Was aangenaam.

Die hotel is netjies en skoon en diens baie goed.

Tobie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie L

Pragtige, skoon hotel naby N1!

Kamers is ruim, skoon en baie goed ingerig. Diens is vriendelik. Maklik om te bereik vanaf N1 vir oorslaapplek tussen JHB en Wes- of Oos-Kaap. Heerlike buffet-ontbyt.

Theo B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

The best value for money in Bloemfontein. This is a 5 star hotel at the most reasonable price ever. If you stay somewhere else you will loose out!

Because of Covid the menu was very restricted as well as the drinks, but you can't blame them for it. The service in the hotel is super great. Stay somewhere else and it will be your lost!

Markus S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus S

Satisfactory.

Friendly staff, clean and safe accommodation.

Bertie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Baie lekker.

Personeel kon mens net meer inlig oor restaurant en kroeg ens.

Melané V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melané V

Pragtige en luukse kamers.

Het lekker gebly en geslaap.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Fred C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C

Pleasant surprise. The accommodation and service levels were excellent.

We make use of Bloemfontein accommodation on a regular basis on our annual road trips. This particular establishment is the best standard we have experienced thus far and can certainly recommend them. However the food in the restaurant was a let down. The lamb shanks were dried out and overdone. It was obviously prepared in advance and only warmed up on request. The ambience, service and friendly staff made up for the disappointment. We will certainly make use of this hotel in future.

Engela V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Skoon, vriendelike diens. Veilig.

Baie lekker gebly, mooi skoon kamers en linne.

Minnie S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie S

Dit was 'n wonderlike lekker verblyf! Diens is puik vandat jy uit jou motor klim tot jy vertrek.

Ek en my dogter het 'n wonderlike lekker verblyf gehad. Vandat jy uit jou motor klim totdat jy vertrek word daar mooi gekyk na jou. Daar is selfs 'n besoek van die aanddiens bestuurder by jou kamer om te hoor of alles in orde is. Die ontbyt is iets uit 'n ander wêreld. So 'n verskeidenheid het ek lanklaas gesien. Die kamer was pragtig luuks, japon, pantoffels en 'n welkom geskenkie op jou bed. Die badkamer is spa gehalte en hulle voorsien in alles wat jy sou nodig kry daar. 'n Bottel water langs jou bed was ook 'n verrassing gewees. Die bed het heerlik geslaap en genoeg kussings om van te kies. Ons sal die hotel vir enige iemand aanbeveel!

Pieter-paul K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-paul K

Top diens, top kamer diens, lekker kos, veilig parkering, sterk aan te beveel.

Sal weer gebruik maak van Anta Boga.

Ben P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben P

Het goed uitgerus na 'n lang dag se verrigtinge.

Anta Boga het alle verwagtinge oortref.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stapelberg-straat 6, Brandwag, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWRiOGJhLTE1ODktNGEyYi1iZjI2LTdmMGRiYWM5ZDU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Stapelberg Street Brandwag 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.106644406868 26.195451021194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang