Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antbear Drakensberg Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Antbear Drakensberg Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Conrad C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C

Onvergeetlike naweek gewees en mooiste plek!

Diens is puik! Mense maak seker jou bly daar is 'n onvergeetlike tyd en doen moeite.

Marlies V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies V

Rustige atrmosfeer, baie vriendelike personeel en heerlike etes.

Alhoewel die temperatuur onverwags koud was, weens 'n koue front, was ons verblyf baie aangenaam. Die eenhede was privaat en gemaklik. Die etes was onverbeterlik. Ons was gelukkig ons kon nog bespreek vir Desember. Dit is presies wat ons nodig het: vrede en rustigheid.

Nicola C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicola C

Swak diens en swak verblyf.

In die eerste plek lyk die plek niks soos op die foto's. Afgeleë en verwaarloos met net die ontvangsdame en ons daar. Die eienaar het buite rond gewamdel totdat ons wou padgee toe kies hy koers! Oor die R3000 vir een nag, vismotte in die bad, vuil huisies en baie gevaarlik vir kinders met elektriese kabels wat orals lê. Die sogenoemde perde het tot hartseer gelyk om daar te wees. Ontvangsdame het nie geweet wat op die spyskaart is vir aandete - haar antwoord "We do what we do". Geweier om ons geld terug te gee en soos ek sê, die eienaar het nie eers kom gesig wys om te hoor of is alles reg nie.

Marinda M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Persoonlike warm dromerige akkommodasie.

Ons het elke oorblik geniet van die lieflike houtwerk orals tot die heerlike kos. Die hitsig was asemrowend.Sal weer terug wees!

Antbear Drakensberg Lodge se terugvoer

Dankie Marinda vir u wonderlikke kritiek. Ons is bly om te hoor dat u tyd saam met ons was fleurig.

Ons sien uit daar na om u weer te sien.

U is altyd welkom en ons personeel is altyd gereed om u te help.

Groete,
Dominik

Antbear Drakensberg Lodge
Heloise D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise D

Uitstekende langnaweek in 'n pragtige plek!

Wat 'n unieke en pragtige plek! Met aankoms is ons baie vriendelik gegroet deur Lechal. Sy het ons ook die lodge gewys en verduidelik hoe alles werk. Die kamers is pragtig. Alle houtwerk is self deur die eienaar gemaak. Jy sal nie hierdie unieke stukke iewers anders kry nie. Die akkommodasie is ruim, gerieflik en skoon. Kamers het almal 'n kaggel en Jacuzzi bad. Perfek vir die koue wintersdae. Ontbyt en aandete geskied om 'n gemeenskaplike tafel en jy kry die geleentheid om saam die ander gaste voor aandete 'n drankie te geniet en bietjie te kuier. Wat 'n lekker ervaring om soveel nuwe mense te ontmoet. Na aandete het sommige van die gaste agtergebly in die kuierarea voor die kaggel en speletjies gespeel of TV gekyk terwyl die res na hul eie chalets terug is om privaat voor die kaggel verder te kuier. Regtig 'n wonderlike plek, pragtige omgewing en vriendelike, behulpsame personeel.

Andre S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Amazingly restful getaway for those who want time away from the rat race.

Great personalised service - we even got private dining. One of the best meals I have had in a very long time - really thought I was eating at a 5 star restaurant. The cave was really awesome with amazing views. If you are looking for a place to get away from it all (including TV which was great) and just enjoy some peace and quiet with your other half i couldn't think of a better place. An amazing value for money when you consider the level of accommodation, service levels and the meals that are included.

Antbear Drakensberg Lodge se terugvoer

Hi Andre

Thank you for your kind reviews. Glad you enjoyed your stay here and hope to have you stay with us again soon.

Kind Regards
Leanne

Antbear Drakensberg Lodge
Ignis V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ignis V

Dit was baie lekker en het dit geniet om my vrou te bederf.

Ongelukkig dink ek dis meer vir buitelanders wat dit kan bekostig. Antbear was so gaaf om afslag te gee, maar was nog steeds aan die duur kant. Ek ken nie die Drakensberge so goed nie, maar ek sal weer gaan - net nie Antbear toe nie. Die pad is bietjie sleg en ver van alles af. Dit is wel mooi.

George B - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Great experience

I have been living in South Africa for all my life, and only find out now about all the beautiful places that still needs to be explored!

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fernhurst-plaas, Moor Park/Giants Castle-weg, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYzllZTBkLTFlMjQtNGJlMC1hMDg4LWJiYThkYjFhZDc0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Fernhurst Farm Moor Park/ Giants Castle Road 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.144398106703 29.816197156907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang