Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anthony's Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik akkommodasie en voortreflike diens. Ons sal weer kom kuier. Keurig gemeubileer, goed toegerus en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Hi Pierre. Thanks for your review. Much appreciated. Hope to see you soon. Regards Anthony and Karen

Charlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfect overnight accommodation. Warm reception from owners, relaxing atmosphere and will definitely recommend this accommodation and will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Hi Charlene, Thanks so much for taking the time to submit a review. We really appreciate your comments. Kind regards Anthony and Karen Postma

Maretha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Vir naweekverblyf, sal ons graag weer daarvan gebruik maak. Vir 'n langer verblyf sal kosmaakfasiliteite 'n pluspunt wees, vir 'n naweek is dit puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilanie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Heerlike kuier in oulike plek. Ons was bederf met lekker eetgoed en die eienaars is lieflike mense. Kan dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ekstra myl. Anthony het persoonlik vir my by die sekuriteitshek kom haal tydens loadshedding. Maar die akkommodasie is op solar en gas, so jy kan nog altyd aangaan met jou dinge. Ek het met sakereis oorgebly en het die geriewe gerieflik gevind en kon my administrasie vanaf die perseel doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Hi Sonja, baie dankie vir jou resensie. Dit sal ons net harder laat werk. Hope to see you soon again. Kind regards, Anthony and Karen Postma

Nicolene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Super netjies. Tony en Karen is die wonderlikste gasheer en gasvrou, hulle is baie tegemoetkomend en ons het baie welkom gevoel. Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik. Ons sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Hi Nicolfene, baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Dit sal ons net harder laat werk. Groete, Tony en Karen.

Carrol H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Surpassed expectations! What a fabulous time we had at Anthony's. The room was spacious and super comfy, with a lovely, big shower. Our hosts. Tony and Karen, were warm and welcoming, and made sure we had everything we needed. An added bonus was the gourmet breakfast served in our room every morning. Super special and so delicious. Our stay could not be improved upon. We will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Howdy Carol and George. Thanks so much for your lovely review. This just makes us work even harder. God Bless

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderlik en vriendelike eienaars. Die verblyf was alles en nog meer. Ons was aangenaam verras toe ons die oggend 'n wonderlike ontbyt gekry het. Die vriedelikheid waarmee ons ontvang en gegroet is was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthony
Anthony's Accommodation
Hi Willie. Baie dankie vir you wonderlike verslag. Ons wardeer dit baie. Best regards. Anthony and Karen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebries Landgoed 21, Buitekantstraat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e93841337f94b7441318ff87e37dd9e9e096682c309f529b8a243913c91442b56f8eb7105f75b0959597710e9658b6ba8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 21 Seebries Estate Buitekant Street 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375111936589 21.397399968201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang