Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anthurium 788

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alex D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning. Awesome place, felt safe, the place is clean, beautiful pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembeka M
1 nag
5.0
Mei 2024

Nothing short of amazing. Our stay at Anthurium 788 was beyond fantastic. The caretakers were very welcoming and after explaining the rules and assisting with everything we needed for check-in, we were awarded the privacy to enjoy the property. As group travellers, we were extremely happy with the level of cleanliness and catering to the little details like towels, utensils, etc. It's a luxurious home away from home and we will most definitely visit again. We booked two units, with the upstairs unit being extremely spacious for both indoor and outdoor group activities. The pool and braai area were also accommodating for a large group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
Dear Thembeka, Thank you for your review, we appreciate all the compliments and hope to see you and your loved ones again soon. You are always welcome!

Lindelwa N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderful. It was wonderful. We enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
Dear Lindelwa, Thank you for your review, we are glad you enjoyed your stay and you are most welcome to visit us again. Keep well. Kind regards

Mignon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was heerlik. Baie netjies en goed geleë! Ons het dit baie geniet en woonstel 1 het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
Liewe Mignon Baie dankie vir jou resensie, dit was lekker om julle te kon huisves en julle is altyd welkom! Vriendlike groete

Christopher S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great value for money for a stop over. Very clean and tidy accommodation. Safe parking, caretaker and her husband were most helpful. Very good for a stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
It was a pleasure to host you as our guests. We hope to see you soon.

Angelique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam. Regtig baie oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
Dit was 'n voorreg om jou as 'n gas te verwelkom. Hoop jy kom gou weer.

Michael M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Money well spent. We enjoyed it. A good improvement is to put a safety gate around the pool. Keep the small kids safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
It was great to have you and your family with us. Hope to see you soon.

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker vreedsaam baie naby aan winkels en see. Baie lekker. Baie lekker stil en niemand pla jou nie. Opsigters is so behulpsaam, 100%. Net eending vir onder units kort kantgordyne, anders kan almal binne sien wat aangaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryna
Anthurium 788
Liewe Michael Baie dankie vir julle kuier, julle is altyd welkom om weer te kom! Groete

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Aangenaam. Die kuier was baie aangenaam. Aandag kan gegee word aan gladde trappe 2 van die kinders het geval, al was hulle baie versigtig. As dit reën is, is die trappe vreeslik glad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Maryna
Anthurium 788
Liewe Charmaine Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer oor die val, en ons het dadelik nog 'non slip' op die trappe geplak. Vriendlike groete

Lindani C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Exceptional. Keep up the good work, that's all I can say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Anthurium 788
Thank you for visiting us, Lindani. It was great to host you and your friends. Hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anthurium-weg 788, Ramsgate, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf06d8cd841f7568a226d3585e205b28d1fefb6841a10c0c4485a51a69e4c37aedf0a91c9a0cdb3fdec0158969a5ed4a2c9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 788 Anthurium Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8798252 30.3486818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang