Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antique Silk Self-catering Unit

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Antique Silk Self-catering Unit
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anton N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Baie lekker, net bitter koud.

Plekkie is mooi skoon. Braaigeriewe word verskaf as daar gevra word. Eskom net in die steek gelaat.

Bongani G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani G

Felt like home, the host was excellent!

The host was caring and accommodating, would certainly came back or recommend!

Brenda N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N

We had a very pleasant stay and would definitely go back.

Marion, the hostess was super friendly and the unit was so clean, a bonus was the off-street parking. We definitely will pass this location on to our family and friends as it is truly value for money.

Koos M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos M

Dorp is baie vervalle.

Good. Insekte was a problem. Yskas bietjie klein.

Bruce W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bruce W

The room was very cold and no heating was provided.

We were disappointed to discover the room had two single beds which were not disclosed in the advert.

Floreen R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floreen R

Gasvry, veilig en baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. 'n Rustige en stil buurt. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is baie netjies en geriefliik.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nico G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Baie gawe mense.

Ons sal beslis weer daar oornag indien ons Grahamstad toe moet gaan en sal Antique Silk met graagte aanbeveel.

Barry B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B

Good.

Friendly host. Comfortable accommodation.

Constant S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Baie lekker gebly. Gasvrou en haar man het ons baie tuis laat voel.

Sal vir seker weer daar oorbly. Die gasvrou en haar man het seker gemaak ons is op die hoogte van kragonderbrekingskedule. Hulle het ook dadelik water gebring toe waterkrisis opgeduik het.

Lucharle D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucharle D

Cosy accommodation.

The hosts are very friendly. The accommodation was neat and cosy. However, there were quite a number of spiders and spiderwebs in the cottage. For a family that have a fear of spiders, this was the only thing that put us off.

Eloise B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

This is a most comfortable, well appointed accommodation. Marion is a delightful hostess who does her utmost to make your stay all that you could want it to be. For someone who does not want to be too close to the center of Grahamstown and who is looking for real value for money you could not do better than stay here.

Their is ample room for the four people that this little house can sleep.

Adele P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Ons het van Antique Silk gebruik gemaak vir 'n oorslaap van die Wes-Kaap na Pietermaritzburg en weer terug ook.

Die eerste keer toe ons daar aangekom het, was ons goed ontvang en dadelik welkom laat voel. Die blyplekkie was goed ingerig gewees, daaroor kan ek nie kla nie. Toe ons na ons vakansie weer daaroor oorslaap was die eienaar nie daar gewees nie, maar daar was iemand wat vir ons gewag het. Die eienaar was behulpsaam gewees met inligting oor waar ons heen kan gaan vir aandete. Daar was vir ons koffie, suiker en melk uitgesit. Die 2 aande wat ons daar was kon ons uitgerus het vir die lang pad wat nog op ons gewag het.

Lyndon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndon B

A comfy experience in an uncomfortable town due to water shedding.

Thank you Penny's for the stay.

John E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John E

Comfortable and clean. Would stay there again.

Helpful owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en skoon. Sal weer daar gaan bly.

Hulpvaardige eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Benita V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Baie nice plek, en Miriam is baie vriendelik en gaaf.

Baie mooi en netjies en vriendelik.

Ziyanda N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda N

Home away home.

Please clean the spider webs.

Erna O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Baie netjies en baie goed ingerig. Lekker gebly.

Welkom gevoel met ontvangs. Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Nie te ver vanaf sakekern nie.

Maritza G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza G

Netjies en veilig.

Het baie lekker gebly. Sal weer van hulle gebruik maak.

Johlene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene D

Aangenaam.

Vriendelike gasheer/gasvrou. Sal weer daar oornag.

Karl N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karl N

Very neat accommodation. Facilities questionable.

Very neat accommodation. Description of place misleading i.e. ended up being a very small wooden hut. Very cold in Grahamstown, heater removed from room, no electric blankets, no hot water for two mornings.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonstraat 4, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2FiBzafnc0TCZOeWuLrCFsbpSsey7znelIHBNHE7JhkD7TNYnY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 4 Watson Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.318523449337 26.540026889549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang