Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anton Boswel's Guest Room

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Anton Boswel's Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liana W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana W

Veilige en skoon area. Kamer se interior is baie smaakvol en silwerskoon.

Baie netjies en skoon. Goeie en mooi woonbuurt. Kamer en en-suite badkamer getuig van baie goeie en duursame smaak. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Riekie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Netjies skoon oornagverblyf.

Ons het baie lekker gebly.

Ezelda G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelda G

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly by baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Heinrich W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich W

Baie goeie waarde vir geld! Baie netjies!

Baie goeie waarde vir geld! Lekker balkon om op te sit en uit te kyk oor die stad. Baie stil en rustig. Sal vir seker vorentoe weer daar bly.

Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Vriendelike ontvangs met beurtkrag voordele wat verblyf voordelig maak.

Dit is baie privaat en 'n aangename verblyf. Baie voordele en 'n stil area. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag en sal self weer daarvan gebruik maak.

Lourens W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens W

Heerlik gebly en gerus.

Ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350aa0acfd43090768b4aee8cec1c5fdaa79009f1697cfc1f9982887992c6010ecd69a5f8da0df213a8bcb23fa430d60dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang