Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anton Boswel's Guest Room

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Claudine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rustige omgewing. Vriendelike gasheer. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Anton Boswel's Guest Room
Dankie, ons het dit geniet om julle hier te hê.

Liana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilige en skoon area. Kamer se interior is baie smaakvol en silwerskoon. Baie netjies en skoon. Goeie en mooi woonbuurt. Kamer en en-suite badkamer getuig van baie goeie en duursame smaak. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Anton Boswel's Guest Room
Liana, dankie julle is enige tyd welkom

Riekie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies skoon oornagverblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Anton Boswel's Guest Room
Dankie Riekie, dit was aangenaam om julle te kon huisves.

Ezelda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly by baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Anton Boswel's Guest Room
Dankie, ons waardeer julle resensie. Julle is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.

Heinrich W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Baie goeie waarde vir geld! Baie netjies! Baie goeie waarde vir geld! Lekker balkon om op te sit en uit te kyk oor die stad. Baie stil en rustig. Sal vir seker vorentoe weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Vriendelike ontvangs met beurtkrag voordele wat verblyf voordelig maak. Dit is baie privaat en 'n aangename verblyf. Baie voordele en 'n stil area. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag en sal self weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2022

Heerlik gebly en gerus. Ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350aa0acfd43090768b4aee8cec1c5fdaa79009f1697cfc1f9982887992c6010ecd69a5f8da0df213a8bcb23fa430d60dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang