Anton Boswel's Guest Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Liana W - Aug 2024
Algehele gradering
Veilige en skoon area. Kamer se interior is baie smaakvol en silwerskoon.
Anton Boswel's Guest Room se terugvoer
Liana, dankie julle is enige tyd welkom
Riekie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies skoon oornagverblyf.
Anton Boswel's Guest Room se terugvoer
Dankie Riekie, dit was aangenaam om julle te kon huisves.
Ezelda G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anton Boswel's Guest Room se terugvoer
Dankie, ons waardeer julle resensie. Julle is enige tyd welkom om weer hier oor te slaap.
Heinrich W - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld! Baie netjies!
Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met beurtkrag voordele wat verblyf voordelig maak.
Lourens W - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en gerus.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang