Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anton Boswel's Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anton Boswel's Guest Room bied veilige oornagverblyf in 'n aparte kamer buite die gasheer se huis in Wingate Park, Pretoria-Oos.

Verblyf is beskikbaar in 1 kamer wat geskik is vir 2 gaste. Dit kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Verder is daar lugversorging, skootrekenaar- en internetgeriewe, 'n kluis, yskassie en tee-en koffiemaakgeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese heining is vir 1 voertuig beskikbaar. Let dat die kamer op die eerste verdieping is en dat daar trappe aan die buitekant is.

WiFi en DStv is beskikbaar. Besigheidsgeriewe soos 'n drukker, skandeerder en kopieermasjien is ook beskikbaar. Die gebruik van die swembad, braaigeriewe en kantoorgeriewe is op versoek beskikbaar.

Anton Boswel's Guestroom is 43,5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af, 2,4 km van Kloof Hospitaal, 4.9 km van Sun Arena and Time Square Casino. Dit is ook naby 3 groot winkelsentrums.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Claudine B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige omgewing. Vriendelike gasheer. Verskriklik lekker gebly.
Sep 2024
Liana W
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en skoon area. Kamer se interior is baie smaakvol en silwerskoon. Baie netjies en skoon. Goeie en mooi woonbuurt. Kamer en en-suite badkamer g...
Sien meer
Aug 2024
Riekie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies skoon oornagverblyf. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Ezelda G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly by baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Jun 2024
Heinrich W
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie waarde vir geld! Baie netjies! Baie goeie waarde vir geld! Lekker balkon om op te sit en uit te kyk oor die stad. Baie stil en rustig. Sal ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
  • Gaste dink Anton Boswel's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travalia-straat 726, Wingate Park, Pretoria, 0158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350aa0acfd43090768b4aee8cec1c5fdaa79009f1697cfc1f9982887992c6010ecd69a5f8da0df213a8bcb23fa430d60dbd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 726 Travalia Street Wingate Park 0158 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823352773562 28.270357828207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang