Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antrim Villa

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Loved it! Lovely clean room, friendly and helpful staff, great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola G
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand na stadion. Vriendelike diens, lekker ontbyt, loopafstand vir meeste van Groenpunt en Seinheuwel. Pragtige swembad met stoele en koelte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda R
1 nag
3.0
Jul 2024

Sufficient and friendly stay. Communication not great. Reception was off sick. Had to stand in rain and phone around before anyone opened. Bedding was not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Minette E
1 nag
5.0
Sep 2023

Hoogs aanbeveel! Akkurate voorstelling van die kamer op internet. Veilige parkering agter 'n hek. Netjiese kamer met 'n ketel, koffie en tee. Skoon stort en kraakvars beddegoed. Geen beurtkrag nie. Dis 'n bonus! Ontbyt was hemels, 10 / 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag
5.0
Jul 2023

Skoon (100%) Diens (100%) Gasvryheid (100%). Hulle het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer vir 'n veilige staanplek vir my waentjie en voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Very well-appointed, superb staff, excellent breakfast. Excellent in all ways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Payton O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Very helpful. If we had any queries they would always help us. They were very kind too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Peaceful spot. We enjoyed our stay while travelling through Cape Town. Breakfast was wonderful and staff friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Ons sal definitief weer volgende keer by Antrim Villa oorbly. Heerlik gebly. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Kamers was skoon en netjies. Ontbyt was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag
4.4
Sep 2023

Nie te sleg vir die prys nie. Die plek lyk baie meer indrukwekkend op die foto's. My kamer kort duidelik 'n bietjie opknapwerk maar als is netjies geverf en skoon. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Al probleem was dat ek saam met vriende wou kuier en by Antrim wou hoor of ek bietjie vroeër kon in klok of minstens my voertuig daar los, maar niemand het die foon geantwoord nie. Buiten daarvoor sou ek sê dit was 'n goeie ervaring. Die ontbyt was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Total Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 40

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang