Antrim House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 25 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 545 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Antrim House is in die middel van Drieankerbaai in Kaapstad geleë. Hiér kan gaste in 'n rustige atmosfeer naby die middestad ontspan.
Hierdie gastehuis beskik oor 3 enkelkamers, 'n kamer met 2 enkelbeddens en 10 dubbelkamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke en kamerjasse word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom het 'n knus gastesitarea met 'n binne- en buite-eetarea, asook 'n swembad met sonstoele. Die restaurant op die perseel bied 'n verskeidenheid gesonde en heerlike etes om van te kies.
Antrim House is net 1 km vanaf Kaapstad Stadion, minder as 3 km vanaf Seepunt se promenade en net 3 km vanaf die bekende V&A Waterfront wat 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toeristebesienswaardighede bied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Terence Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 34
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Antrim House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang