Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Antrim House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Antrim House is in die middel van Drieankerbaai in Kaapstad geleë. Hiér kan gaste in 'n rustige atmosfeer naby die middestad ontspan.

Hierdie gastehuis beskik oor 9 dubbelkamers met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke en kamerjasse word voorsien. Daar is gratis WiFi, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom het 'n knus gastesitarea met 'n binne- en buite-eetarea, asook 'n swembad met sonstoele. Die restaurant op die perseel bied 'n verskeidenheid gesonde en heerlike etes om van te kies.

Antrim House is net 1 km vanaf Kaapstad Stadion, minder as 3 km vanaf Seepunt se promenade en net 3 km vanaf die bekende V&A Waterfront wat 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toeristebesienswaardighede bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelna V
5.0
Beveel definitief aan! Baie skoon en netjies, vriendelike werkers en heerlike ontbyt! Sal definitief weer by Antrim House bly en sal vir seker aanbeve...
Sien meer
Des 2024
Kathleen B
5.0
Very comfortable and easy. Loved the stay. Felt safe and happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Leigh M
Besigheidsreis
5.0
Very comfy. Great value for money for my needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Dawid V
Saam met lewensmaat
4.6
Only stayed one night, property was clean and nice. Kitchen staff just very noisy when cleaning up, we stayed in room 1 and could hear ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Trude O
Saam met lewensmaat
4.0
Very nice. It was a perfect stay! Very kind people, clean room, etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antrim House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-weg 23, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7270802b61123c546070ceb4d44da263bb8a803cc085410804058a0f69ea3ac8f2119bbf692fd5af95e29284bf9c4ca7074?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 23 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.90934 18.40063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang