Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment @ Villa Sunset Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Apartment @ Villa Sunset Beach is op die strand in Gordonsbaai en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 ekstra gas.

Die slaapkamer het 'n ekstra-lang dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, drieplaatstoof en oond, asook 'n mikrogolfoond toegerus.

Die oopplan-leefarea het 1 enkelbed en 1 slaapbank. Die sitarea lei na die balkon met ononderbroke uitsigte oor die see. Daar is 'n groot jacarandaboom wat 'n skaduwee oor die tafel en stoele in die tuin gooi.

Daar is 'n onbelemmerde uitsig oor Valsbaai en die omliggende bergreekse. Die eenheid het WiFi, lugversorging en DStv. Daar is 'n braai-area in 'n klein tuin.

Gaste kan 'n spesiale versoek aan die bestuurder rig vir klein en volledig huisgeleerde hondjies (maksimum 8 kg).

Parkeerplek is voor die eenhede beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment @ Villa Sunset Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04966ef91b372b60c0232cf5161e38e8b468fbc0b56f69fd9e1862c7d1d66661c8cf9f8acc3215e1b24ff87551b4c701d743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 127 Beach Road Gordons Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163421305782 18.864157603006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang