Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 107 @ Tyne Luxury Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kikembe-straat 5, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afgesonder in die Sanctuary Private Estate in Umhlanga Rocks, Apartment 107 @ Tyne Luxury Apartments is 'n pragtige woonstel met moderne kenmerke. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie landgoed baie doendinge en geriewe het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon met 'n tafel en stoele wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Die kompleks is kompleet met 'n klein klubhuis, gemeenskaplike kombuis, gimnasium, privaat vergaderlokale, 'n gedeelde werkspasie, onderdakbraaigeriewe en 'n platskerm-TV buite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kikembe-straat 5, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kikembe-straat 5, Tyne, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e998dc38cd947452ee21ce075839f63672d99a7c01e7b835d798b80865f74e7ea23a7bc18a20fb0d20110ef39cecb0086c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 5 Kikembe Street Tyne 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731781 31.069839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang