Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 121

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie mooi see uitsig. Baie oulike plekkie met pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Most enjoyable. We had a lovely stay - small but spacious accommodation. And the enclosed yard was great for the dogs. Dorngbaai is a lovely little village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carl
Apartment 121
We are so glad you enjoyed your stay, Dawn. Looking forward to seeing you again. Thank you.

Deon N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

A no-frills stay with beautiful sea view and excellent location in a sleepy town. Sufficiently equipped for self-catering, but no tea, coffee or sugar provided. Excellent location. A heater and/or electric blanket for cold winter nights will be a welcome addition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Dit was lekker om die see uit jou bed te kan lê en kyk. Woonstel kort definitief aandag. Verf en vervanging van stukkende teëls. Beddegoed was skoon maar is al verbleik. Warm water was ook 'n probleem. 2 persone kan nie na mekaar stort nie. Hardloop uit warm water.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 121, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4343a8fbbc13ef3c8ef6dd4c152944fcc463373b7137d92de92d4cdc3e1bff401125f8315804cd6db036f454fbcc61fe7332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 121 Main Road Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.813555948616 18.23696485024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang