Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment 18

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Irma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitsig is onverbeterlik. Dit is baie goed uitgelê en toegerus vir die grootte van die woonstel. Dit is regtig piepklein, maar mens het nie veel meer nodig vir 3 dae nie. Die uitsig op die see is perfek. Neem net in ag, dit is op die tweede vloer en daar is nie 'n hysbak nie. Reg voor die woonstel is daar 'n gebou (ons meen dis iets van Telkom) wat die hele dag 'n merkbare geruis maak. Dit is baie steurend. Dit gaan darem teen 21:00 af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Thank you for your review. The apartment is advertised as 55 sq, which it is, and on the second floor with no lift is also on the advert. The advert is apt and correct. The adjoining property work is temporary. Apologise if that was an inconvenience. With regards Maryanne

Edna F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Perfectly located for Gordon's Bay beach and local restaurants. The apartment is very well equipped with all modern conveniences you could wish for, including a dishwasher, washing machine, microwave, oven (which works perfectly), and stove. I will certainly consider using it again, as it also offers secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louvina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gekuier, dankie Jean. Woonstel 18 was skoon, netjies, gerieflik en veilig met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Pragtige uitsig, veilig en baie netjies! Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het. Pragtige uitsig en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ontspanne. Al het die weer nie saamgespeel nie, was dit 'n salige wegbreek gewees. Die wooneenheid het alles bevat wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Thank you, Pieter.

Colleen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful apartment, had everything one needs, prime position, amazing view. Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Thank you, Colleen. It was wonderful hosting you and your lovely family.

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Sterk aanbeveel. Wát 'n lekker plek! Uiters netjies, skoon en baie gerieflike woonstel - met 'n wonderlike uitsig. Ons het elke oomblik geniet en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Louise. Thank you for a stellar review. It was lovely hosting you. Please come back soon

Ramokone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Peaceful and delightful. Clean and perfect view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heide M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

The views were spectacular and the weather was perfect. Apartment 18 is spacious, neat and very comfortable. We had an amazing weekend and I still miss the view from the lounge and main bedroom. I was very impressed with the way the apartment was set up and how spacious both bedrooms and bathrooms were. We have already recommended Apartment 18 to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Heide, it was fabulous and an absolute pleasure hosting you and your friends. You left our lovely apartment spotless. Thank you

Molebogeng K
Kort verblyf
4.6
Feb 2022

House was very clean with a welcoming scent. The hosts kept on checking on us and recommended places to eat and see while there. -clean. spacious. appreciated the games and books. House had uninterrupted WIFI. Hosts were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Apartment 18
Thank you so very much for coming to stay in Apartment18. Gordons Bay does lend itself to alot of walking. A vehicle would however have enhanced your location experience as well.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Woonstel 18, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d0c74c86ad00e6a196fac90abd381d65be52004557cd229aca5f9d41dfb9b39b4dc68d041055caa4857c00227c30717ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 62 Miller Street Apartment 18 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.159628021815 18.869485885977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang